Min reaksie op Manuel se rede

Die markte het weinig reaksie getoon op die Minister van Finansies se begrotingsrede gister, wat ‘n aanduiding is dat dit as net nog dieselfde gesien word.

Lees verder: Min reaksie op Manuel se rede

Zimbabwe-inflasie styg tot bo 100 000%

Zimbabwe se ekonomie val verder in die afgrond in. Die jaarlikse inflasie het  Januarie  tot ver bo die honderd duisend persent gestyg.

Lees verder: Zimbabwe-inflasie styg tot bo 100 000%

Staatsamptenare soek elektrisiteitsraad in Brittanje

Die ANC-regering het ‘n aantal staatsamptenare afgevaardig om Brittanje te besoek om die elektrisiteitskrisis  te  bespreek.

Lees verder: Staatsamptenare soek elektrisiteitsraad in Brittanje

Irvin Khoza noem swart joernalis ‘n “kaffer”

Image

Khoza: ‘Jou kaffer!’

Die  woord “kaffer” wat gewoonlik lei tot klagtes by die Menseregtekommissie as blankes dit besig,  het ‘n konsternasie tussen ‘n sokkerbeampte en ‘n joernalis veroorsaak.  Irvin Khoza, die voorsitter van die plaaslke organiseringskomitee vir die 2010 Sokkerwêreldbeker het die woord tydens ‘n mediakonferensie  gebruik teenoor ʼn swart joernalis gebruik.

Lees verder: Irvin Khoza noem swart joernalis ‘n “kaffer”

Onluste op Pretoriase kampus

Betogings by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie het die staking van klasse genoodsaak. Die Vise-kanselier, Errol Tyobeka, sê geweld kon maklik tussen die studente uitgebreek het en die veiligheid van studente en personeel is eerste prioriteit.  Die studente staak oor finansiële aangeleenthede. Spanning het opgebou tussen swart en blanke studente omdat die blanke  studente  met die klasse wil voortgaan, terwyl swart studente die steun van  die wit studente wil  hê.  Die president van die Suid-Afrikaanse Studente-unie, Lucky Phosa, meen die betoging  het te doen met ‘n  botsing tussen  bevoorregte studente  en  minderbevoorregte studente.  Daar  sal tot Vrydag geen klasse  wees nie.

Lees verder: Onluste op Pretoriase kampus

Europe divided over Kosovo

But while the four major EU powers – Britain, France, Germany, and Italy – announced they would recognise the new state, Spain and several other countries which have problems with their own separatist groups said they would not do so. Russia warned it would set a dangerous precedent for separatist groups worldwide. Ninety per cent

Lees verder: Europe divided over Kosovo

Zimbabwe en Suid-Afrika: ‘n Vergelyking

ImageOp die 24ste Oktober 1964 word Zambië onafhanklik van Brittanje.  Die Britte, wat die voormalige gebied eens bekend as Noord-Rhodesië in 1923 van die “South African Company” oorgeneem het, het reeds in Harold Macmillan se “Winds of Changes”-toespraak in 1960 te kenne gegee dat onafhanklikheid in Zambië en ander kolonies onvermydelik gaan wees.

Lees verder: Zimbabwe en Suid-Afrika: ‘n Vergelyking

Skooleed Marxisties leeg

Dis van die oorlede Marxsistiese ideologie gesê en is net so van toepassing op ons huidige regering,  dat dit soos ‘n magtige leër is wat nêrens besonder op pad is nie maar net gedurig besig is met sy eie krankes en ellendiges en die oorsake projekteer op ander. Geen toekomsvisie en geen ambisie. Tipiese marxistiese tirannie van die gepeupel (proletariaat).

Lees verder: Skooleed Marxisties leeg

Skole ‘het genoeg gesag’ teen messtekery

Die Onderwysdepartement sê skole het genoeg gesag om wapens op hulle terreine te beheer. Wetgewing wat verlede  maand in werking getree het, maak daarvoor voorsiening dat leerlinge by skole deursoek  kan word en dat op gevaarlike wapens beslag gelê  kan word.

Lees verder: Skole ‘het genoeg gesag’ teen messtekery

Fidel is geskiedenis

Fidel Castro is nie langer die president van Kuba nie. Die een-en-tagtigjarige Castro het gister as president en hoofbevelvoerder bedank. Castro het in 1959 aan bewind gekom nadat hy ʼn suksesvolle staatsgreep in Kuba gelei het. Hy was ʼn sterk bondgenoot van die voormalige VSSR wat hom as ʼn doring in die vlees van Amerika

Lees verder: Fidel is geskiedenis