Helen Zille, leier van die DA en uitvoerende burgemeester van Kaapstad, is op Sondag 9 September gearresteer omdat sy meegedoen het aan ‘n “vreedsame en ordelike optog” om te betoog teen dwelmhandelaars en dwelmmisbruik. Haar woorde daaroor was: “Wat ek nie kan verstaan nie, is dat die polisie so aggressief was teenoor ons volkome vreedsame optog.” Maar daarby voeg sy vol selfvertroue dat sy darem baie dankbaar is omdat die Grondwet en Kgalema Motlanthe, seketaris-generaal van die ANC, sal keer dat Suid-Afrika nie weer ‘n polisiestaat word soos dié tydens die apartheidsera nie. En tog wil sy die polisie dagvaar vir onregmatige arrestasie!
Is dit Zille se skille?