Britte verlaat Basra

Image

Union Jack in Basra gestryk

LONDEN – Britse soldate het Sondag begin om hul laaste basis in die suidelike Irakese stad Basra te verlaat, waarmee die weg voorberei is vir verdere troepeverminderings. Kommer oor die veiligheid van die land se tweede grootste stad en die omliggende streek het egter ook toegeneem.

V.S. en Irakese owerhede het hul kommer uitgespreek dat ’n breër Britse terugtrekking die streek se ryk oliebronne, asook die voorradelinie van Koewait na Bagdad en verder, in gevaar kon stel. Sommige ontleders vrees ook dat die Britse onttrekking ’n gewelddadige stryd tussen mededingende Sjiïtiese groepe in die sekte se suidelike hinterland kan vererger.

Lees verder: Britte verlaat Basra

Zimbabwe is ‘landbouleier’

Image

Obiang

Teodoro Obiang Nguema Mbasogo het Vrydag gesê dat Zimbabwe se ervaring en landboukennis oorgedra behoort te word na die mense van Ekwatoriaal-Guinee. Hy het Robert Mugabe geprys omdat Zimbabwe se landbousektor die "mees gevorderde in Afrika" is en ‘n "leier" op dié gebied. Obiang, die neef van eertydse president Francisco Macías Nguema, was die internasionale gas by die landbouskou in Harare.

Obiang se voorloper word daavan verdink dat hy ‘n derde van sy bevolking binne 11 jaar uitgewis het. Hy is deur sy neef, die huidige staatshoof, in 1979 laat vermoor tydens ‘n militêre oorname. Human Rights Watch beskou Obiang nietemin as een van die ergste menseregtevergrypers en in 1995 het die VSA besluit om hul ambassade te sluit in dié land.

Lees verder: Zimbabwe is ‘landbouleier’

Burgemeester van moord aangekla

Die burgemeester van Dundee, ’n dorp in Noord-Natal, is op ’n moordklag in hegtenis geneem, tesame met twee medepligtiges.

Die polisiewoordvoerder, direkteur Phindile Radebe, het gister bevestig dat “die burgemeester van een van die munisipalititeite in die Dundee-gebied” gearresteer is.

Lees verder: Burgemeester van moord aangekla

Fugard feels ‘betrayed’

Victory, which premiered in the UK city of Bath, paints a bleak picture of modern South Africa. It centres on a violent burglary of an elderly white widower committed by two black teenagers, Freddie and Victoria. Fugard told BBC World Service’s The Ticket programme that he took the theme after his own home was burgled

Lees verder: Fugard feels ‘betrayed’

The Genetics of Race

Everyone has heard the fashionable view that race is not a valid biological concept but is, instead, a suspect sociological category. The implication is that racial distinctions are a form of superstition, that there is no justification for wanting to preserve races, and that replacement of one group by another represents no genetic loss. More

Lees verder: The Genetics of Race

‘The Israel Lobby and US Foreign Policy’

An upcoming book challenging whether diplomatic and military support for Israel is in the best interests of the United States is set to spark fresh debate on Washington’s role in the Middle East. “The Israel Lobby and US Foreign Policy,” written by two of the United States’ most influential political science professors, is set to

Lees verder: ‘The Israel Lobby and US Foreign Policy’

Dan Roodt antwoord Deon Maas

Rassisme en die ‘gentleman cow’ Klik hier vir ‘n skakel na vandag se By waarin Dan Roodt vir Deon Maas antwoord op sy uitdaging tot ‘n debat oor ras en rassisme. липецк средстводанильченко юрий брониславович прокурор

Lees verder: Dan Roodt antwoord Deon Maas

Merkel is die magtigste vrou

Image

Poolse tydskrifvoorblad

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die magtigste vrou ter wêreld deur die Forbes-indeks. China se vise-premier, Wu Yi, het vir ‘n verrassing gesorg deur die Amerikaanse Condoleeza Rice van haar tweede plek te ontneem.

Die Amerikaanse tydskrif Forbes publiseer hierdie jaar die vierde spesiale jaarlikse uitgawe waarin die honderd mees invloedryke vroue op die planeet volgens rangorde aangegee word. Die uitgawe het Donderdag verskyn.

Lees verder: Merkel is die magtigste vrou

Aapstad 11, Bobbejaanburg 6, Tshwane 0

So lyk die telling tot dusver in die titaniese stryd om ‘n gepaste Afrikaanse weergawe van die naam "Tshwane" te vind. Komaan, Bobbejaanburgers en Tshwanese, opskud en begin stem hieronder regs voordat die Apenaars (As inwoners van Kaapstad Kapenaars is, moet inwoners van Aapstad seker Apenaars wees?) julle die loef afsteek! Onthou ook: op 24

Lees verder: Aapstad 11, Bobbejaanburg 6, Tshwane 0