So lyk die telling tot dusver in die titaniese stryd om ‘n gepaste Afrikaanse weergawe van die naam "Tshwane" te vind.
Komaan, Bobbejaanburgers en Tshwanese, opskud en begin stem hieronder regs voordat die Apenaars (As inwoners van Kaapstad Kapenaars is, moet inwoners van Aapstad seker Apenaars wees?) julle die loef afsteek!
Onthou ook: op 24 September om 10-uur vm. vind ons groot betoging voor die SAUK-gebou in Aucklandpark teen die gebruik van die woord "Tshwane" op TV plaas. Ondersteun ook ons petisie teen die naamsverandering.
Teken ons petisie teen die naamsverandering van Pretoria.
