[…] Enersyds die pool van “verbastering” of “vermenging” waarin Afrika-waardes versmelt raak met Westerse waardes. Andersyds die pool van pan-Afrikanisme wat die instandhouding van tradisionele waardes en inheemse kultuur voorstaan. […] Dié spanning illustreer baie Afrikane se moderne bestaanskrisis en word gekenmerk deur drie mededingende politiek-kulturele posisionerings. Eerstens dié wat só ingenome met die Westerse
Is dit Zille se skille?
Helen Zille, leier van die DA en uitvoerende burgemeester van Kaapstad, is op Sondag 9 September gearresteer omdat sy meegedoen het aan ‘n “vreedsame en ordelike optog” om te betoog teen dwelmhandelaars en dwelmmisbruik. Haar woorde daaroor was: “Wat ek nie kan verstaan nie, is dat die polisie so aggressief was teenoor ons volkome vreedsame optog.” Maar daarby voeg sy vol selfvertroue dat sy darem baie dankbaar is omdat die Grondwet en Kgalema Motlanthe, seketaris-generaal van die ANC, sal keer dat Suid-Afrika nie weer ‘n polisiestaat word soos dié tydens die apartheidsera nie. En tog wil sy die polisie dagvaar vir onregmatige arrestasie!

Gesels, Afrika se tydverdryf
Armoede is blykbaar nie ‘n rede om nie ‘n selfoon te besit nie. Die selfoonmark in Afrika is ‘n snelgroeiende bedryf. Die groei is trouens dubbel so hoog soos die gemiddeld elders in die wêreld en vier keer so hoog soos in Wes-Europa. Van die 900 miljoen Afrikane het ten minste 200 miljoen ‘n selfoon aan die oor. Net verlede jaar is 60 nuwe selfoonkontrakte gesluit. In vergelyking daarmee is daar slegs 27 miljoen vaste telefoonverbindings op die kontinent.

PRAAG-Internetverbindings vanaf slegs R69 per maand!
Betaal u te duur vir internet? PRAAG verskaf ‘n basiese ADSL-internetverbinding vanaf slegs R69 per maand vir 1 Gigagreep en R85 per maand vir ‘n basiese inbeldiens. Ons pryse is die laagste in Suid-Afrika en boonop ontvang u diens in Afrikaans! ‘n Totale pakket met Telkom-ADSL-diens plus 1 Gigagreep PRAAG-bandwydte is beskikbaar teen R198 per
Lees verder: PRAAG-Internetverbindings vanaf slegs R69 per maand!
‘n Boek het ‘n reuk
Immigrante uit die water gevis…
Duikers van die Kanariese burgerwag het die 10 liggame uit water gehaal en volgens ‘n woordvoerder is dit al wat hulle gekry het. Die skuitjie het ‘n paar honderd meter van die kus omgeslaan waar die seestrome tussen rotsuitstolpings geweldig sterk is. Die ongeluk het net voor dagbreek gebeur. Dit is nie bekend hoeveel mense aan boord was nie.

Suid-Afrika vs. Zimbabwe
Sondagoggend op die “History” kanaal van DSTV het hulle ‘n autobiografie van Robert Mugabe uitgesaai wat my koue rillings gegee het. Ek kon regtig nie help om die ooreenkomste tussen die pad wat Zimbabwe gestap het en die huidige pad wat Suid-Afrika volg op te merk nie.

Red Storm Rising
A growing band of civilian units inside China is writing malicous code and training to launch cyberstrikes into enemy systems. And for many of these units, the first enemy is the U.S. Defense Department. Pentagon officials say there are more than three million daily scans of the Global Information Grid, the Defense Department’s main network
Iran Asks Japan to Pay Yen
Iran asked Japanese refiners to switch to the yen to pay for all crude oil purchases, after Iran’s central bank said it is reducing holdings of the U.S. dollar. Iran wants yen-based transactions “for any/all of your forthcoming Iranian crude oil liftings,” according to a letter sent to Japanese refiners that was signed by Ali
‘Die heel grootste parlement ooit’
"Die heel grootste parlement ooit" in Afrika word tans in Yamoussoukro, die hoofstad van die Ivoorkus, gebou. Dié gebou sal 500 afgevaardigdes in twee halfsirkels kan huisves. ‘n Woordvoerder van Laurent Gbagbo wat die president vergesel het op sy besoek aan die bouwerk, het met die media gesels.
"Dis nie net ‘n gebou nie," het die Frans-Libanese argitek Pierre Fakhoury, bygevoeg. Die oppervlak van die parlement sal 80 000 m2 van grasvlakte in oppervlak vervang en sal meer as 150 miljard rand kos om op te rig. Mnr. Fakhoury was ook die argitek vir die replika van die reusagtige St. Petrus-basilika nie te vêr van die huidige konstruksie nie.