Hospitale in Jhb soos ‘slagpale’

“Basiese dienste in Johannesburg is besig om op alle fronte agteruit te gaan. Tekenend hiervan is die groeiende groep slagoffers van hospitale in die stad. Veral onder arm mense, wat nie ‘n mediese fonds kan bekostig nie en wat noodgedwonge moet staatmaak op die publieke hospitale, het die gesegde ontwikkel dat om hospitaal toe te gaan gelykstaande is om na die slagpale te gaan. ‘n Mens gaan net soontoe indien jy wil sterf. Dit is die realiteit waarmee arm gemeenskappe in Johannesburg gekonfronteer word”, het adv. Anton Alberts, VF Plus-raadslid in die Johannesburg Metroraad gesê.

Lees verder: Hospitale in Jhb soos ‘slagpale’

Pahad kla oor media se Zim-versinsels

Die adjunkminister van buitelandse sake, Aziz Pahad, het gister sy kommer uitgespreek oor die soort inligting aangaande Zimbabwe

Image

Aziz Pahad

wat deur die Suid-Afrikaanse en internasionale media versprei word.

Lees verder: Pahad kla oor media se Zim-versinsels

Alec Erwin gaan as minister uittree

Alec Erwin gaan ná volgende jaar se verkiesing uittree. Sy woordvoerder het hierdie besluit bevestig maar daarop gewys dat dit niks te

Image

Erwin

make het met die veranderings in ANC-leierskap nie.

Lees verder: Alec Erwin gaan as minister uittree

Sakeman vermoor weens buitelandse werkers

Volgens die Johannesburgse koerant The Sowetan, is 'n sakeman van Actonville vermoor omdat hy buitelandse werkers in diens gehad het.

Lees verder: Sakeman vermoor weens buitelandse werkers

Sjina is besig met nasionale rou n? aardbewing

Die derde nasionale roudag breek vandag in Sjina aan ter nagedagtenis aan die slagoffers van verlede week se aardbewing. Tot 50 000 mense het na raming die lewe gelaat en 245 000 persone is beseer.

Lees verder: Sjina is besig met nasionale rou n? aardbewing

Weermag wil Boeremag-aangeklaagdes afdank

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wil drie van sy werknemers wat van hoogverraad in die Boeremagsaak beskuldig word, afdank.

Lees verder: Weermag wil Boeremag-aangeklaagdes afdank

Etniese geweld aan Witwatersrand duur voort

Die etniese konflik tussen Afrika-immigrante en plaaslike inwoners in die Gautengprovinsie het teen gister steeds aangehou, in weerwil van polisie-optrede en oproepe om kalmte. Daar is reeds 22 mense dood en 10 000 is dakloos gelaat.

Lees verder: Etniese geweld aan Witwatersrand duur voort

Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus

Rachelle Greeff het einde Februarie reeds 'n ope brief aan Dan Roodt gerig in Rapport. Sy was ook vandag in 'n onderhoud op ImageRSG. Dit handel oor Praag se komende kortverhaalbundel, Donker.

Lees verder: Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus

Nog ‘n immigrant dood

Nog 'n immigrant is dood in die jongste golf geweld teen immigrante waaronder Johannesburg tans gebuk gaan. Die dodetal staan nou op 13, het die polisie vandag gesê.

Lees verder: Nog ‘n immigrant dood