Trevor Manuel vra permanente hofbevel

Die minister van finansies, Trevor Manuel, vra ‘n permanente hofbevel aan teen Terry Crawford-Browne wat bewerings gepubliseer het dat Manuel by korrupsie rondom die omstrede wapentransaksie betrokke was.

Lees verder: Trevor Manuel vra permanente hofbevel

Kenia se koffieproduksie duik

Kenia se koffieproduksie het getuimel in die afgelope 20 jaar. Produksie is af van 130 000 ton per jaar na nie eers 50 000 ton nie. Boere word uitgeroei en die land word beroof van broodnodige buitelandse valuta.

Lees verder: Kenia se koffieproduksie duik

Verkiesingsbeamptes in Harare gearresteer

Sewe verkiesingsbeamptes is gister in Harare gearresteer. Polisie sê hulle sal van verkiesingsbedrog aangekla word en het die verdagtes daarvan beskuldig dat hulle stemme vir President Robert Mugabe geïgnoreer het.

Lees verder: Verkiesingsbeamptes in Harare gearresteer

Water raak op in Akkra

Water is die sentrale tema vir die volgende verkiesing in Ghana, ten spyte daarvan dat die stemmery eers in Desember sal plaasvind. Die waterstelsel het byna heeltemal ineengestort in die hoofstad Akkra en jaarliks sterf 84 000 Ghanese as gevolg van die swak gehalte water.

Lees verder: Water raak op in Akkra

Carrington verontskuldig Brittanje

Image

Carrington

Lord Carrington, die voormalige Britse minister van buitelandse sake, het Brittanje se rol tydens die Lancasterhuisberaad wat Mugabe in 1980 aan bewind geplaas het, verdedig.

Lees verder: Carrington verontskuldig Brittanje

Internet 10 000 times faster?

THE internet could soon be made obsolete. The scientists who pioneered it have now built a lightning-fast replacement capable of downloading entire feature films within seconds. At speeds about 10,000 times faster than a typical broadband connection, “the grid” will be able to send the entire Rolling Stones back catalogue from Britain to Japan in

Lees verder: Internet 10 000 times faster?

Afrikanervolksmoord

ImageSedert 1994 ná die oorname van die ANC-regime, is daar derduisende mense in Suid-Afrika vermoor. Onlangse statistiek het getoon dat daar in die afgelope drie jaar (2005 – 2008) 20 000 persone per jaar vermoor is, dus feitlik 60 000 net in hierdie drie jaar waarvan die regering wel bereid is om in hul statistiek te openbaar … Ons kan aanvaar dat elke nuutste regering-statistiek in alle geval ver onder die ware syfers is.

Stem in ons meningspeiling oor Afrikanervolksmoord aan die regterkant van die voorblad.

Lees verder: Afrikanervolksmoord

Ventersdorpboer in sy bed vermoor

‘n Agt-en-sestigjarige boer van die Ventersdorpomgewing, Pieter Heyneke, is in sy bed vermoor. Sy vriendin, Riekie Nortman was by hom tydens die voorval.

Lees verder: Ventersdorpboer in sy bed vermoor

Mbeki ontmoet Gordon Brown privaat

Gordon Brown, Brittanje se eerste minister het president Thabo Mbeki Saterdag ontmoet vir samesprekinge oor die situasie in Zimbabwe. Brown se kantoor het die ontmoeting aangekondig.

Lees verder: Mbeki ontmoet Gordon Brown privaat