Afrika bo-aan die lys van mislukte state

'n Jaarlikse opname deur die Mislukte State-indeks sê sewe uit die tien mees disfunksionele lande ter wêreld bevind hul in Afrika suid van die Sahara.

Lees verder: Afrika bo-aan die lys van mislukte state

Eiendomsagent in skouhuis geskiet

Die Burger berig dat Rosemarie Vosloo, 'n eiendomsagent van Pam Golding, gesterf het nadat sy Sondag vier keer geskiet is terwyl sy kliënte by 'n skouhuis ingewag het.

Lees verder: Eiendomsagent in skouhuis geskiet

Misdadigers mag Obama help om president te word

ImageStrateë in die Obama-kamp meen hulle het 'n goudmyn van nuwe Demokratiese kiesers ontdek.

Lees verder: Misdadigers mag Obama help om president te word

Madiba kom in Londen aan vir megakonsert

ImageNelson Mandela het in Brittanje aangekom waar hy sy negentigste verjaardag sal vier. 'n 46664-konsert sal ter ere van hom in Londen se Hydepark gehou word.

Lees verder: Madiba kom in Londen aan vir megakonsert

Krieket Suid-Afrika skort re?lings met Zimbabwiese Krieketunie op

ImageNorman Arendse het gister aangekondig dat Krieket Suid-Afrika hulle plaaslike ooreenkomste met die Zimbabwiese Krieketunie gaan opskort.

Lees verder: Krieket Suid-Afrika skort re?lings met Zimbabwiese Krieketunie op

Dooie sones in die see kan eko-ineenstorting veroorsaak

Die Wêreldnatuurlewefonds het gister gewaarsku dat dooie sones in die see, wat oor geen suurstof beskik nie, kan veroorsaak dat ekostelsels ineenstort.

Lees verder: Dooie sones in die see kan eko-ineenstorting veroorsaak

Eskom se idio(tiese)-sosiologie

ImageDaar was die afgelope tyd heelwat media-oproepe vir blanke Suid-Afrikaners om tuis te bly en nie te emigreer nie. Maar om tuis te bly beteken om misdaad, beurtkrag, vuil water en nou ook xenofobie teen te werk.

Lees verder: Eskom se idio(tiese)-sosiologie

Tsvangirai ontken dat hy in Nederlandse ambassade skuil

Morgan Tsvangirai het hom tot die Nederlandse ambassade in Harare vir skuiling gewend.

Lees verder: Tsvangirai ontken dat hy in Nederlandse ambassade skuil

Holomisa vra vir hernude ondersoek na wapentransaksie

ImageBantu Holomisa vra dat daar 'n einde kom aan die struikelblokke wat in die weg Duitse en Britse owerhede geplaas word in 'n ondersoek na die wapentransaksie.

Lees verder: Holomisa vra vir hernude ondersoek na wapentransaksie