Die Suid-Afrikaanse polisie dra geen kennis van enige terreur-dreigemente wat op die Wêreldbeker-sokkertoernooi gemik is nie, het Bheki Cele, die polisiekommissaris Donderdag gesê. “Ons weet van geen dreigemente nie. Ons is reg om ons besoekers te beskerm,” het hy gesê. Cele het verslaggewers by die King Shaka Internasionale Lughawe toegespreek gedurende ‘n geleentheid waar die
Lees verder: Polisie meen terreurdreigemente hou geen gevaar in
