Die ANC se nasionale dissiplinêre komitee het Sondag ‘n betoog van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, dat dié liggaam die heersende party se grondwet oortree, verwerp. “Die NDK het sy beslissing gemaak oor die aansoek van kameraad Julius Malema dat die NDK die ANC-grondwet oortree deur die bevindinge oor die aansoek om die klagtes
Spioenherrie kan ongemak vir Zuma veroorsaak
Die botsing tussen die minister van intelligensie, dr. Siyabonga Cwele en die land se spioene, kom op die vooraand van die ANC se leierskapsverkiesing en kan ‘n uitdaging aan die Zuma-bewind beteken. Gibson Njenje, hoof van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) se binnelandse afdeling het aangedui dat hy voor ‘n parlementêre staande komitee sal getuig oor sy beweerde
Uitspraak in ‘Skiet die boer’-saak verwag
‘n Uitspraak in die ‘Skiet die Boer’-haatspraaksaak teen Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, sal na verwagting Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof gelewer word. Op die vraag of ‘n groot groep ondersteuners buite die hof verwag word, het Magdalene Moonsamy, woordvoerder, het Maandagoggend gesê die jeugliga “gaan oor niks kommentaar lewer nie”. Talle ondersteuners van
Die ontstaan van die WaBenzi-diktatuur – waarom die demokrasie in SA misluk het, deel 2
In ‘n vorige rubriek hier op praag.co.za het ek verduidelik waarom die Afrosentriese heersersklas in Suid-Afrika, die WaBenzi, misluk het om ‘n demokrasie te vestig. Dit gaan om die kulturele en klassebewussyn van die regerende elite in Suid-Afrika. Daarop kan ‘n mens egter uitbrei, onder meer oor die vele bykomende en historiese redes waarom demokrasie
Lees verder: Die ontstaan van die WaBenzi-diktatuur – waarom die demokrasie in SA misluk het, deel 2
Steve Hofmeyr en Dan Roodt gesels oor Afrikanerselfbeskikking
Steve Hofmeyr en Dan Roodt gesels tydens middagete oor Afrikanerselfbeskikking, kantons, internasionale reg, gay huwelike en ander kwessies. Klik op die skakel na die video hier. Vir die res van ons video’s, gaan na praagTV. лобановский александр жена
Lees verder: Steve Hofmeyr en Dan Roodt gesels oor Afrikanerselfbeskikking
Die Slag van Bloedrivier
Teen dagbreek op 16 Desember 1838 het die mis opgeklaar. Sowat 10 000 Zoeloekrygers onder Dambuza (Nzobo) en Mhlela het herhaaldelik op die Voortrekkerlaer afgestorm. Die trekkers kon telkens die aanvalle stuit. Pretorius het sy broer, ‘n tolk en ‘n paar vrywilligers gestuur om die Zoeloes uit te daag om te kom veg — nie
Swart, swarter, Suid-Afrika
Van alle hoflike gebare en mooi praatjies van die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, teenoor die Afrikaners het nie veel oorgebly nie. Voordat hy president geword het is hy dikwels gesien by of met Afrikaners om hom. Hy woon Solidariteit se kongres by, hy besoek verarmde witmense in plakkersdorpe in Pretoria, en hy nooi landbouleiers om met
Mulder kritiseer VSA se landbougesindheid
“Die geskiedenis gaan ‘n harde oordeel vel oor die lande van die Wêreld Handelsorganisasie wat ‘n wag en sien houding inneem oor die belangrike Doha-voorstelle terwyl duisende mense in die landbousektor hulle werk verloor en miljoene honger moet gaan slaap,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou gesê. Dr. Mulder het as hoof van die
Palestyne gaan druk vir ‘n staat
Magmoed Abbas, het gesê hy is vasbeslote om ‘n stemming oor die Palestynse staat by die VN later hierdie maand af te dwing, ongeag die intense diplomatieke druk op die veteraan-Palestynse leier deur Israel en die VSA. “Wat ook al die druk is, ek dink ons gaan na die VN. . . hierdie maand om
Internettoegang – wie is die goedkoopste?
Duisende mense gebruik elke dag die internet, hetsy by die huis, hetsy by die werk of beide. Baie Afrikaners gebruik 3G-toegang maar dit is ‘n medium wat redelik duur is. ADSL is die medium wat per Gigagreep die goedkoopste is terwyl WIFI oftewel koordloos op die oomblik die duurste is. Nie lank gelede nie was
