Michelle Obama kom struggle prys

Michelle Obama het laat Maandag in Pretoria aangekom vir haar eerste groot solo oorsese reis as Amerikaanse eerste dame. Sy besoek Suid-Afrika en Botswana. Haar besoek kom direk na afloop van die ANC se Jeugligakongres waar ‘n duidelike verharding teen wit Suid-Afrikaners te bespeur was. Obama het by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria vergesel deur haar

Lees verder: Michelle Obama kom struggle prys

Jeugligabesluite ontketen storm

Besluite van die ANC-Jeugliga verander nié ANC-regeringsvlakbeleid nie, het die regerende party Maandagmiddag gesê. Dié Jeugligakongres, waar talle besluite geneem is, het Sondag geëindig. “Ons wil dit onomwonde stel dat die ANCJL-besluite steeds dié van die Liga is en geen verandering maak aan ANC-beleid wat op regeringsvlak toegepas word nie,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, in

Lees verder: Jeugligabesluite ontketen storm

Halssnoermoorde steek kop uit

Twee mans is Maandag in New Brighton, Port Elizabeth, mbv die halssnoermetode vermoor, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Die twee mans het doodgebrand nadat hulle na bewering by ‘n huis in die gebied ingebreek het, het ao. Dumile Gwavu gesê. Daar is Sondagaand by dié huis ingebreek en een persoon is in die

Lees verder: Halssnoermoorde steek kop uit

China ontmoet Libiese rebelleleier

Chinese owerhede het Maandag aangekondig dat die Libiese opposisieleier Magmoed Jibril Beijing binnekort sal besoek. Dié aankondiging plaas weereens die aandag op China se betrokkenheid by dié Noord-Afrika-land se voortslepende burgeroorlog en word beskou as nog ‘n terugslag vir die Libiese diktator, Moeammar Gaddafi. China se departement van buitelandse sake het in ‘n verklaring van

Lees verder: China ontmoet Libiese rebelleleier

Verslag van die Volkstaatraad

Na aanleiding van huidige nuwe belangstelling in die ontwikkeling van ‘n Afrikanerstaat het ek dit goed gedink om die Bestuursopsomming van die verslag uit my dik verslagbundel te skandeer en dit hier onder ter insae te gee vir die wat daarmee gemoeid is. Ons sal later by die kaarte uitkom, want hierdie historiese artikel is

Lees verder: Verslag van die Volkstaatraad

Valke sal moet inklim na SAAB se bekendmaking

“Die feit dat SAAB nou erken dat daar omkoopgeld betaal was in die wapenaankope-transaksie met Suid-Afrika en dat name genoem word, moet die gevolg hê dat die Valke onmiddellik ondersoek instel. Ander ondersoeke soos die van die Ouditeur-Generaal en Openbare Beskermer het wel vroeër bevind dat daar nie ongerymdhede was nie, maar dat daar baie

Lees verder: Valke sal moet inklim na SAAB se bekendmaking

Ope brief aan mnr. Athol Trollip van die DA

Geagte mnr. Trollip, Oor die afgelope week het u uitlating in ‘n skrywe aan mnr. Jaap Kelder, dat “Afrikaners… Nazi’s is” nogal opslae gemaak. U het intussen bewerings dat u anti-Afrikaans en anti-Afrikaner sou wees, verwerp. Maar die vermoede bly bestaan dat u en u party, die sogenaamde Demokratiese Alliansie, wel by uitstek Afrikanerhaters is.

Lees verder: Ope brief aan mnr. Athol Trollip van die DA