Angola raak van onwettige immigrante ontslae

Angola het 47 burgers van die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK), wat onwettig in die noordlike Zaire-provinsie gewoon het, en ses Brasiliane met vervalste werkspermitte gedeporteer, het die land se immigrasiediens Sondag gesê. Die Kongolese is deur “plaaslike inwoners aan die kaak gestel”, het ‘n beampte aan AFP gesê. “Hierdie buitelanders woon nou al meer

Lees verder: Angola raak van onwettige immigrante ontslae

ANC kritiseer Navo-aanvalle op Libië

Suid-Afrika se regerende party het Sondag die bomaanvalle op Libië veroordeel, in ‘n verklaring op die vooraand van ‘n besoek deur President Jacob Zuma aan Tripoli. Zuma is na Libië onderweg om met Moeammar Gaddafi in gesprek te tree. Zuma se party, die ANC, het gesê hulle ondersteun die Afrika-Unie (AU) se pogings om die

Lees verder: ANC kritiseer Navo-aanvalle op Libië

Die Kafka-agtige optrede van Afrikaners

Franz Kafka was ‘n invloedryke Duitse skrywer. Hy was veral bekend vir sy uitbeeldings van die surrealistiese ervarings wat burgers gehad het in hulle handelinge met die Duitse amptenary. Kafka se tema was dikwels die absurde teenstrydighede wat gewone burgers in hul omgang met die amptenary teëgekom het. In sy boek Der Prozess (Die Hofsaak)

Lees verder: Die Kafka-agtige optrede van Afrikaners

Afrikanerpolitici en moraliteit

Afrikaners word deesdae oorweldig deur die volksvreemde politieke moeras waarin hulle tans worstel. Is daar hoegenaamd nog plek vir die begrip van Afrikanervolk, en het daardie volk ‘n toekoms? Gaan die politiek van misleiding nog steeds die Afrikaners se toekoms bepaal? Gaan uitgediende politieke beleid wat deur baie as politieke beginsels verhef was nog hul

Lees verder: Afrikanerpolitici en moraliteit

ANC wil bruines terugwen

Die ANC se prioriteit vir die nasionale verkiesing oor drie jaar sal wees om minderhede te sjarmeer, na aanleiding van sy verkiesingsterugslag in daardie gemeenskappe, het die ANC se verkiesingshoof Jessie Duarte hierdie week aan die Mail & Guardian gesê. Duarte het gesê die ANC se verliese in wit, Indiër en bruin gemeenskappe is verantwoordelik

Lees verder: ANC wil bruines terugwen

Oostenrykers stem oorweldigend ‘verregs’

Oostenryk se sogenaamde “verregse” Vryheidsparty, die FPO, sal die meeste stemme trek as daar ‘n algemene verkiesing hierdie naweek gehou moes word, volgens die resultate van ‘n nuwe meningspeiling wat Vrydag vrygestel is. Die FPO sal 29 persent van die stemme kry, die Sosiale Demokrate 28 persent en die konserwatiewe  Volksparty of OeVP 23 persent,

Lees verder: Oostenrykers stem oorweldigend ‘verregs’