Streekshandelsone word geloods

07:19:41 'n Streekshandelsone sonder invoertariewe met 'n gemeenskaplike geldeenheid gaan teen 2018 vir alle SAOG-lede ingestel

Image

SAOG-lande binnekort tariefvry

word.

Lees verder: Streekshandelsone word geloods

Rasse stam van verskillende ape af

06:56:53 'n Lid van die Koninklike Aardrykskundevereniging beweer dat mense hoegenaamd nie uit Afrika afkomstig is nie. Swartes, wittes

Image

Lucy: dalk nie ons voorouer?

en Asiërs stam volgens hom van verskillende aapvoorouers af.

Lees verder: Rasse stam van verskillende ape af

Zuma-ondersteuners neem beheer oor Cosatu-filiaal

06:38:41 Jacob Zuma se ondersteuners het beheer geneem van Cosatu se chemiese filiaal, Ceppwawu.

Lees verder: Zuma-ondersteuners neem beheer oor Cosatu-filiaal

Wat is fout met SA Olimpiese span?

Image08:37:25 Suid-Afrika het tot op hede nie eens één medalje by die Olimpiese Spele gewen nie. Armer en kleiner lande soos Zimbabwe het wel. Iets is duidelik fout met SA se sport. Ons moet 'n plan maak.. Wag, ek het dit – kom ons stel ‘n minister aan wie se portefeulje sport is! Dis net wat ons land nodig het – amptelike leierskap op die sportveld. Regeringsinmenging in die kleedkamer

Lees verder: Wat is fout met SA Olimpiese span?

Opblaashondeontlasting weggewaai

Image'n Vreeslike windvlaag het dié week 'n reuse opblaasskulptuur van hondeontlasting uit 'n kunsmuseum in Bern, Switserland, gewaai.

Lees verder: Opblaashondeontlasting weggewaai

Le Pen se hoofkwartier aan die Chinese verkoop

Die Franse anti-immigranteparty, die Front National, is besig om sy historiese hoofkwartier, bekend as die Passasiersboot, aan 'n Chinese universiteit te verkoop.
 
Lees verder: Le Pen se hoofkwartier aan die Chinese verkoop

Die nuwe Koue Oorlog in die verre Noorde

Die Amerikaanse kuswagkotter Healy gaan vandeesweek van Alaska na die Noordpool vertrek as deel van 'n resies teen Rusland.

Lees verder: Die nuwe Koue Oorlog in die verre Noorde