Gevaarlike velbleikmiddels oral in Oeganda te koop

Ondanks 'n regeringsverbod op die verkoop van velbleikmiddels, koop hordes Oegandes steeds middels om hul velle te bleik.

Lees verder: Gevaarlike velbleikmiddels oral in Oeganda te koop

Woonhuismark het nog nie herstel nie

Absa-huislenings sê die volle uitwerking van die rentekoersverhogings gedurende die eerste helfte van 2008 het nog nie na die huismark deurgesyfer nie.

Lees verder: Woonhuismark het nog nie herstel nie

Die ergste verkeersoortreder

Openbare vervoer is nie meer wat dit was nie. Die Kaapstadse Verkeersdienstedepartement het die stad se ergste verkeersoortreder in hegtenis geneem.

Lees verder: Die ergste verkeersoortreder

Regering verskaf geen hulp aan vlugtelinge nie

Die regering het niks gedoen om die slagoffers van etniese geweld te help om in hul vorige gemeenskappe te herintegreer nie.

Lees verder: Regering verskaf geen hulp aan vlugtelinge nie

Ses miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld

Consumer Assist, Suid-Afrika se grootste skuldberadingsorganisasie, sê 'n beraamde 6 miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld.

Lees verder: Ses miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld

ANC en IVP praat van ‘politieke sluipmoorde’

11:20:06 Die ANC en die Inkatha-vryheidsparty blameer mekaar vir wat blykbaar politiese gemotiveerde moorde in KwaZulu-Natal sou wees.

Lees verder: ANC en IVP praat van ‘politieke sluipmoorde’

Rassekwotas maak SAL gevaarlik

Image

Vlieg lekker met SAL…

08:24:29 Die fanatiese toepassing van regstellende aksie deur die afdwing van rassekwotas by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het reeds die potensiaal vir vliegongelukke geskep. Die Amerikaanse Lugvaartadministrasie (FAA) en die Internasionale Burgerlugvaartowerheid (I-BLO) het in April vanjaar aanbeveel dat die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SA-BLO) afgegradeer word van kategorie 1 na ‘n kategorie 2.  Dit sou beteken dat daar beperkte internasionale erkenning sou wees vir Suid-Afrikaanse vlieënierslisensies en lugvaardigheidsertifikate.

Lees verder: Rassekwotas maak SAL gevaarlik