In die lig van Corrie Sanders se dood, wil ek graag vir julle vertel van my eie ondervinding met staatshospitale. Ek gaan dit redelik ver haal, sodat julle die volle impak kan ervaar. My ouers was staatspensionarisse gewees, my pa is intussen oorlede. Hulle het nie mediese fondse nie, en is afhanklik van staatsmedies. Dit
Tekens van nasionalisering wat kom?
Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor die departement van handel en nywerheid se besluit om nie beleggingsbeskermingkontrakte met internasionale handelsvennote, soos die EU-lidlande, te hernu nie. Hierdie kontrakte bied, onder andere, waarborge aan handelsvennote teen die nasionalisering van die betrokke lande se bates in Suid-Afrika. “Dit blyk dat die departement bloot die kontrakte laat verval
Malema kry borg en lag die klag af
Julius Malema is in die Polokwane-streekhof borgtog van R10 000 toegestaan. Vier van sy sakevennote, insluitende die direkteur van On-Point Engineering, Lesiba Gwangwa, is vroeër op borgtog vrygelaat. Hulle is elkeen borgtog van R40 000 toegestaan. Honderde ondersteuners het vroeër buite die Polokwane-polisiestasie saamgedrom voordat die omstrede politikus hom vroegoggend aan die polisie oorhandig het.
Chaos, geweld breek uit toe joernaliste by Malema-verhoor uitgeskop word
Joernaliste, fotograwe en TV-kameraspanne is uitgeskop uit die Polokwanestreekhof waar die voormalige ANC-jeugligapresident Julius Malema moet verskyn. Vroeër, het sekere mediahuise aansoeke gebring om toegelaat te word in die hof, maar verslaggewers is verwyder nadat amptenare daarop aangedring het dat die aansoeke vir individue en nie spanne was nie. Maar, volgens ‘n Sapa-verslaggewer op die
Lees verder: Chaos, geweld breek uit toe joernaliste by Malema-verhoor uitgeskop word
Georgië? Boere moet hul koppe laat lees!
Niko Buri (Niko die Boer), is glo wyd bekend in Georgië skryf ‘n joernalis van Landbouweekblad. Dié anekdotiese juweeltjie is blykbaar genoeg om Afrikanerboere te oorreed om sak-en-pak na ‘n onstabiele land in Oos-Europa te trek, glo die TLU en Media24. Dié landbou-organisasie en Media24 se antwoord op grondonteiening en plaasmoorde in Suid-Afrika is dus
Pussy Riot vir selfde menseregteprys as Mandela benoem
Wat het Nelson Mandela, Kofi Annan en Pussy Riot in gemeen? Die EU-parlement het die omstrede punkgroep vir ‘n menseregteprys benoem wat voorheen aan twee swartes toegeken is, te wete Mandela en Annan. Die lede van die groep is onlangs tot twee jaar in die tronk gevonnis vir aanhitsing van godsdienstige haat en vandalisme. Dinsdag,
Lees verder: Pussy Riot vir selfde menseregteprys as Mandela benoem
Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie
Julius Malema en die ANC se regsspan sal voortgaan om albei partye in die appèlsaak rakende die liedjie “Skiet die Boer” te verteenwoordig. Dit kom nadat die hoër appèlhof hulle gevra het om dit te heroorweeg in die lig van botsende belange. “Daar is geen uiteenlopende kwessies nie. Ons sal hulle inlig dat ons sal
Lees verder: Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie
Die verskriklike gevolge van immigrasie
Die verskriklike gevolge van onbeheerde immigrasie na die VSA, soos inwoners van die Derde Wêreld na ‘n moderne land stroom.Данильченко Юрий Брониславович компромат
Sanders se begrafnis Maandag in Pretoria
Die begrafnis van die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen Corrie Sanders sal Maandag, 1 Oktober by die NG Kerk in Wonderpark, Pretoria plaasvind. Niemand is nog in verband met dié moordsaak in hegtenis geneem nie. Фильчаков прокурор отзывы
‘Skiet die groot een’
“Skiet die groot een, skiet die groot een.” Die “groot een” was Corrie Sanders, en oomblikke nadat die swart gewapende aanvaller daardie woorde geuiter het, was die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen in die maag geskiet. Maandag, het die Sanders-gesin probeer om te verstaan waarom rowers die 46-jaar-oue vader in koele bloede geskiet het toe hy weerloos op
