Een van die eienskappe van ons revolusionêre samelewing is dat die universiteite en die media toenemend deur ‘n soort revolusionêre roes verteer word. Die grootskaalse verandering wat ons tot dusver beleef het, is nie genoeg nie. Die revolusie moet altyd verder en verder gevoer word, op politieke en maatskaplike vlak, maar ook en toenemend op biologiese vlak. Toevallig sien ek nou die dag ‘n artikel deur ene Desmond Painter van die Stellenbosse Universiteit wat ‘n pleidooi lewer dat Sewendelaan op TV gebruik moet word om die bevolking te breinspoel om biologiese rasvermenging te aanvaar.
Die morele absolutisme van rasvermenging