Moslems en Christene pak mekaar in Egipte

Die Egiptiese eerste minister, Essam Sharaf het ‘n noodveragdering van sy kabinet saamgeroep om bloedige gevegte wat tussen Moslems en Christene in Kaïro uitgebreek het, te bespreek. Minstens sewe mense is dood en meer as ‘n honderd beseer in die gevegte. Die Egiptiese weermag is ingeroep om die twee groepe uitmekaar te hou. Volgens berigte

Lees verder: Moslems en Christene pak mekaar in Egipte

Nog ‘n bejaarde egpaar oorval

‘n Bejaarde egpaar in die misdaadgeteisterde Bloemspruit, Bloemfontein, is met ‘n mes en hamer oorval. Alje van Deemter (70) en sy vrou, Annemarie (70), is Saterdagoggend in hul huis aangeval. Dit is reeds die vierde wrede aanval sedert September verlede jaar. Lees verder.   тамбов краныФільчаков Олександр Васильович

Lees verder: Nog ‘n bejaarde egpaar oorval

Skotse onhafhanklikheid?

Onlangs was die Belge presies ‘n jaar sonder regering, nadat die laaste verkiesingsuitslae dit ‘n haas onbegonne taak gemaak het vir die Vlaminge en die Franssprekende Wale om ‘n nasionale regering te vorm. Daar word druk bespiegel dat België as staat kan verdwyn, en in ‘n onafhanklike Vlaandere en ‘n onafhanklike Wallonië sal uitkristalliseer. Nou

Lees verder: Skotse onhafhanklikheid?

DA ontbloot homself as ‘ANC Lite’

Op die vooraand van plaaslike verkiesings, het die DA homself finaal ontbloot as die “ligte” weergawe van die ANC. Die leier van die party, Helen Zille, het verklaar dat “ons net soos die ANC die Vryheidsmanifes (Freedom Charter) onderskryf”, waarmee sy die ANC se kripto-sosialistiese dokument van 1955 omhels het, ‘n dokument waarvan daar deur

Lees verder: DA ontbloot homself as ‘ANC Lite’

Are you free or are you dom?

Toe Skoppensboer ‘n maand gelede die Citizen-koerant optel en lees Zille sien rou riool deur die vloerplanke by eMpophomeni opstoot wat… die meubels verniel, het hy gedink dis ‘n grap. Nie die drinkwater besoedel nie, nie ‘n ernstige gesondheidsgevaar inhou nie, nie sleg ruik nie. Nee! Die meubels verniel! Want dit was ‘n berig wat

Lees verder: Are you free or are you dom?

DA onderskryf Vryheidsmanifes

“Ons onderskryf die Vryheidsmanifes [Freedom Charter] net soos die ANC,” het Zille tydens ‘n onderhoud hierdie week gesê. “Baie van die bepalings van ons Grondwet, soos die reg op waardigheid en sosio-ekonomiese regte, is vervat in die Vryheidsmanifes. Ons glo ook dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon..” Zille verwerp die idee dat die

Lees verder: DA onderskryf Vryheidsmanifes

Staak minerale-uitvoere en vat grond: Malema

Die regering moet ophou om rou grondstowwe uit te voer sodat die totstandkoming van industrieë om dit plaaslik te verwerk, aangemoedig kan word, het Julius Malema, ANC-Jeugligaleier, Donderdag in Pretoria gesê. “Met groter staatsbeheer en -deelname en die eienaarskap van minerale hulpbronne, sal ons nasionale begroting die kapasiteit hê om vergroot te word en sodoende

Lees verder: Staak minerale-uitvoere en vat grond: Malema