Die nuus wat gister in die Rapport uitgebasuin is dat die regering die stryd teen misdaad verloor het, is na my mening nie nuus nie. Ek dink dat die grootste deel van die land se bevolking reeds geweet het dat die stryd verlore was. Dit was slegs ʼn paar mense in die regering wat dit nog moes uitvind en erken voordat dit as ʼn “amptelike” feit kon bekendstaan.
Lees verder: Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel

Wetenskaplikes met aansien is besig om te waarsku dat die Noordpool teen die somer van 2013 ysvry kan wees.