Die besoek van die Amerikaanse eerste dame aan Suid-Afrika het in ‘n week geskied waarin Julius Malema opnuut gedreig het om alle plase wat aan blankes behoort sonder vergoeding te konfiskeer. Dit wil voorkom asof “grondhervorming” of grondgryp na die Zimbabwiese model in die nabye toekoms in Suid-Afrika toegepas gaan word. Binne dié konteks was
‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald
Die proses van transformasie van die UOVS na ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse eee-duh-kayshunal inrigting, ná die Reitzhuisvoorval, is volbring. Oprah Winfrey, die Amerikaanse gemors-TV-koningin, het vandag ‘n eredoktorsgraad in die opvoedkunde ontvang by dié eens gerespekteerde instansie. Ek was terloops in erge versoeking om me Winfrey die kakpraatkoningin van Amerikaanse TV te noem, maar Praag is
Lees verder: ‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald
Kommentaar op Alaska-aardbewing
Die aardbewing van 7,2 wat eilande aan die kus van Alaska die 24ste getref het, fokus opnuut die aandag op hierdie probleem wat steeds lewens eis – hoewel daar nie noodwendig ‘n vergelyking tussen die sterkte van die aardbewing en die sterftes is nie. Die USGS se tabel wat aardbewings van 5 of sterker aandui,
VSA: Wit geboortes nou in die minderheid
Vir die eerste keer in die geskiedenis is die meerderheid babas wat in die VSA gebore word, nie meer wit nie. Dit maak deel uit van ‘n radikale verandering in rassamestelling, ook van ouderdomsgroepe in dié land. Daar is ‘n groeiende kloof tussen meestal wit, ouer Amerikaners en oorwegend swart jeugdiges wat regeringsbeleid in die
Wilders, die Reitz-4 en Malema
Drie sake onafhanklik van mekaar, en nie eens in dieselfde land nie, maar met ‘n strook gemeenskaplikheid. Op dieselfde dag as wat die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, onskuldig bevind is oor Moslem-uitsprake, is die vonnisse van die Reitz-vier na appél drasties verminder. Intussen wag die land met opgehoue asem op die uitspraak van die
Israel gaan flottielje stop
Israel is “vasbeslote” om ‘n flottielje, wat deur ‘n groep aktiviste gereël is om na die Gasastrook te vaar, voor te keer. “Israel is vasbeslote om die flottielje voor te keer,” het Ron Prosor, die Israeliese ambassadeur in die VSA, gewaarsku. “Israel het ‘n reg om homself te verdedig.” “Daar’s niks opbouends, geen humanitêre hulp
Reitz-4 was ‘toneelspel’ sê regter
Regters M.H. Rampai en M.B. Molemela het die Reitz-vier se vonnisse in die Vrystaatse hooggeregshof drasties verminder. Dié uitspraak is ná die appèl van die studente gelewer. Rampai het gesê die landdros het by vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die oortreding gemaak. Die vermeende rassistiese oortredings wat die studente sou gepleeg
Vrystaatse boere hier om te bly
Vrystaatse boere is in Suid-Afrika om te bly en om ‘n positiewe bydrae tot die land te maak, het die Vrystaat Landbou-vereniging Donderdag gesê. Dan Kriek, adjunkpresident van Vrystaat Landbou, het gesê die markte het reeds gereageer op Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga (ANCJL), se opmerkings oor nasionalisering en grondhervorming by die liga se
Die weg tot ons vryheid/volkstaat
“…en ek het soos die inwoners gemaak, wat na sy donkie soek terwyl hy op die dier se rug sit.” Don Quixote (deel. II, hoofstuk LVII) Wie ookal die donkie/ swart massa in beweging bring het die hefboom van mag in Suid Afrika in sy hand. Oom Harry het die swart massa in die kapitalistiese era ingedwing
Wilders vry – maar nie einde van die pad
Die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, is vrygespreek op aanklagte wat ons in die Suid-Afrikaanse konteks die beste met haatspraak sou verstaan. Wilders, leier van die Partij vir de Vrijheid (PVV), is vrygespreek aan “groepsbelediging, aanzetten tot haat en discriminatie van niet westerse allochtonen.” Die regbank het bevind dat Wilders hom met sy uitsprake tot
