Die aardbewing van 7,2 wat eilande aan die kus van Alaska die 24ste getref het, fokus opnuut die aandag op hierdie probleem wat steeds lewens eis – hoewel daar nie noodwendig ‘n vergelyking tussen die sterkte van die aardbewing en die sterftes is nie.
Die USGS se tabel wat aardbewings van 5 of sterker aandui, is veel vollediger as die lys wat sterk aardbewings aandui, maar die data word net vir enkele dae bygehou. Dit is dus moeiliker om tendense vas te stel sonder om ander, onvollediger, tabelle oor langer tydperke te vergelyk.
Die oë van die wêreld was miskien bietjie meer op Chili – Argentinië gevestig waar die uitbarsting van die Puyehue-vulkaan nie net dorpies onder ‘n aslaag laat nie, maar vlugte tot so ver as Suid-Afrika en Australië al ontwrig het.
Die rede hoekom die oë van die wêreld in ‘n aardbewingkonteks op dié uitbarsting gefokus is, is omdat die kwaaiste aardbewing wat nog gemeet is, die Valdividia-aardbewing van 9,5 Chili in 1960 getref het, en dit min of meer met die vorige uitbarsting van die vulkaan ooreengeval het.
Hoewel die huidige uitbarsting talle aardbewings tot gevolg het, registreer min van hulle as sterk genoeg om op tabelle opgeneem te word.
Op die USGC tabel hieronder lyk dit of die meeste aardbewings nou in ‘n strook van Noordoos- Australië na Japan voorkom.
In die tabel heel onder – ook van die USGC maar wat die beduidende aardbewings (ook wat lewensverlies betref al was hulle lig) lyk dit of die jaar 2011 besonder ruim aan aardbewings van 7 en meer weggetrek het. Hierna was dit stiller tot die Honshu-aardbewing – voor- en naskokke, ‘n paar bielies opgelewer het. Die Alaska-aardbewing was die eerste grote in ‘n geruime tyd wat nie regstreeks met die Honshu-verskuiwing in verband staan nie.
‘n Onlangse studie op die San Andreasfout, wat ook op die USGC se webblad aangebring is, toon dat veraf-aardbewings versnelde (hoewel steeds stadig) verskuiwing op ‘n aardkorsfout kan uitoefen. Vroeër vanjaar het ‘n ander studie egter bevind dat daar nie wetenskaplike bewyse is dat groot aardbewings ander groot aardbewings ver daarvandaan beduidend meer kan “losskud” nie.
|
|
||||||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.1 |
20.697 |
146.362 |
37.9 |
MARIANA ISLANDSREGION |
|
5.2 |
-54.728 |
-31.233 |
14.5 |
SOUTH GEORGIA ISLANDREGION |
||
|
5.6 |
42.004 |
142.621 |
44.2 |
HOKKAIDO, JAPAN REGION |
||
|
5.3 |
6.623 |
123.553 |
589.8 |
MORO GULF, MINDANAO,PHILIPPINES |
||
|
5.0 |
-31.721 |
-179.231 |
36.7 |
KERMADEC ISLANDSREGION |
||
|
6.3 |
-10.919 |
165.945 |
62.6 |
SANTA CRUZ ISLANDS |
||
|
5.2 |
-12.688 |
66.242 |
10.0 |
MID-INDIAN RIDGE |
||
|
5.1 |
-12.717 |
66.317 |
10.1 |
MID-INDIAN RIDGE |
||
|
7.2 |
52.008 |
-171.859 |
62.6 |
FOX ISLANDS, ALEUTIAN ISLANDS, ALASKA |
||
|
5.0 |
0.666 |
-25.436 |
13.6 |
CENTRAL MID-ATLANTIC RIDGE |
|
5.2 |
30.288 |
131.543 |
52.6 |
KYUSHU, JAPAN |
||
|
5.3 |
38.525 |
141.579 |
53.1 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
5.2 |
38.519 |
39.659 |
10.1 |
EASTERN TURKEY |
||
|
5.0 |
-15.085 |
-173.430 |
65.8 |
TONGA |
|
5.2 |
-21.744 |
-179.068 |
554.3 |
FIJI REGION |
||
|
6.7 |
39.980 |
142.247 |
32.0 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
5.1 |
37.612 |
144.329 |
10.6 |
OFF THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
5.2 |
40.040 |
142.769 |
40.9 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
5.3 |
-27.920 |
-66.501 |
163.4 |
CATAMARCA, ARGENTINA |
|
5.0 |
36.243 |
141.704 |
32.5 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
5.0 |
51.349 |
179.220 |
57.3 |
RAT ISLANDS, ALEUTIAN ISLANDS, ALASKA |
||
|
5.1 |
-1.843 |
100.167 |
41.5 |
SOUTHERN SUMATRA,INDONESIA |
||
|
5.0 |
39.220 |
72.505 |
53.9 |
TAJIKISTAN |
||
|
5.1 |
-43.596 |
172.607 |
10.3 |
SOUTH ISLAND OF NEW ZEALAND |
||
|
5.4 |
35.665 |
141.370 |
17.9 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
||
|
6.1 |
-11.510 |
165.548 |
13.5 |
SANTA CRUZ ISLANDS |
|
5.5 |
-13.341 |
167.171 |
210.7 |
VANUATU |
||
|
6.5 |
-21.681 |
-68.187 |
127.1 |
ANTOFAGASTA, CHILE |
||
|
5.3 |
25.069 |
98.707 |
35.2 |
MYANMAR-CHINA BORDER REGION |
|
5.1 |
-15.058 |
-178.029 |
10.0 |
FIJI REGION |
||
|
5.0 |
7.383 |
-82.201 |
19.7 |
SOUTH OF PANAMA |
||
|
5.5 |
-56.128 |
-27.647 |
129.8 |
SOUTH SANDWICH ISLANDSREGION |
||
|
5.5 |
-3.312 |
101.338 |
47.9 |
SOUTHERN SUMATRA,INDONESIA |
||
|
5.0 |
-5.976 |
-80.924 |
30.3 |
NEAR THE COAST OFNORTHERN PERU |
|
5.5 |
-19.324 |
-175.791 |
196.5 |
TONGA |
||
|
5.2 |
-6.319 |
146.556 |
50.6 |
EASTERN NEW GUINEAREG, PAPUA NEW GUINEA |
||
|
5.9 |
37.669 |
141.638 |
11.3 |
NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN |
- Magnitude 7.2 FOX ISLANDS, ALEUTIAN ISLANDS, ALASKA June 24, 2011
- Magnitude 6.0 SOUTH ISLAND OF NEW ZEALAND June 13, 2011
- Magnitude 5.8 WESTERN TURKEY May 19, 2011
- Magnitude 5.1 SPAIN May 11, 2011
- Magnitude 6.8 LOYALTY ISLANDS May 10, 2011
- Magnitude 6.9 SOLOMON ISLANDS April 23, 2011
- Magnitude 6.6 EASTERN HONSHU, JAPAN April 11, 2011
- Magnitude 7.1 NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN April 07, 2011
- Magnitude 6.5 VERACRUZ, MEXICO April 07, 2011
- Magnitude 6.7 SOUTH OF JAVA, INDONESIA April 03, 2011
- Magnitude 6.8 MYANMAR March 24, 2011
- Magnitude 6.6 OFF THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN March 22, 2011
- Magnitude 6.3 VANUATU March 17, 2011
- Magnitude 9.0 NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN March 11, 2011
- Magnitude 5.4 MYANMAR-CHINA BORDER REGION March 10, 2011
- Magnitude 6.5 NEW BRITAIN REGION, PAPUA NEW GUINEA March 09, 2011
- Magnitude 7.2 NEAR THE EAST COAST OF HONSHU, JAPAN March 09, 2011
- Magnitude 6.6 SOLOMON ISLANDS March 07, 2011
- Magnitude 6.5 SOUTH SANDWICH ISLANDS REGION March 06, 2011
- Magnitude 4.7 ARKANSAS February 28, 2011
- Magnitude 6.1 SOUTH ISLAND OF NEW ZEALAND February 21, 2011
- Magnitude 4.1 ARKANSAS February 18, 2011
- Magnitude 6.6 OFFSHORE MAULE, CHILE February 14, 2011
- Magnitude 6.8 OFFSHORE BIO-BIO, CHILE February 11, 2011
- Magnitude 6.5 CELEBES SEA February 10, 2011
- Magnitude 7.2 SOUTHWESTERN PAKISTAN January 18, 2011
- Magnitude 7.0 LOYALTY ISLANDS January 13, 2011
- Magnitude 6.6 VANUATU January 09, 2011
- Magnitude 4.1 NORTHERN CALIFORNIA January 08, 2011
- Magnitude 7.1 ARAUCANIA, CHILE January 02, 2011
- Magnitude 7.0 SANTIAGO DEL ESTERO, ARGENTINA January 01, 2011
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.