‘n Vroulike en ‘n manlike pasiënt is vermoor binne die King Edward VIII Hospitaal in Durban, het die polisie in KwaZulu-Natal Dinsdag gesê. Die polisie is Sondag in kennis gestel van die moord op ‘n 49-jarige man, het lt. kol. Vincent Mdunge gesê. Hulle het sy lyk in die hospitaal gekry met wurgmerke aan die
7 miljard mense op aarde – en binnekort 2 miljard in Afrika
Op 31 Oktober vanjaar gaan daar 7 miljard mense op aarde wees. In sommige dele van die wêreld neem bevolkingsgroei af, maar in Afrika gaan die bevolking oor die volgende veertig jaar verdubbel om twee miljard mense te bereik. Menings oor hoeveel mense “die aarde kan dra” wissel, van diegende wat sê dat die aarde
Lees verder: 7 miljard mense op aarde – en binnekort 2 miljard in Afrika
Globale konferensie in New York oor dieetsiektes
‘n Globale konferensie onder beskerming van die Verenigde Nasies oor “nie-oordraagbare siektes” het gister in New York begin. Hierdie siektes word grotendeels deur menslike gedrag veroorsaak, soos rook, oormatige drankgebruik, ‘n ongesonde dieet en gebrek aan oefening. Die sogenaamde “groot vier” siektes maak meer mense in die ontwikkelde wêreld dood as MIV en malaria in
Lees verder: Globale konferensie in New York oor dieetsiektes
UNPO oorweeg internasionale feitesending
Die internasionale organisasie UNPO is in Brussel, België deur dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, gevra om ‘n feitesending na Suid-Afrika te oorweeg. “Met ‘n feitesending kan die organisasie eerstehands menseregte, korrupsie, plaasmoorde, rasseverhoudinge, die posisie van minderhede en die algemene stand van die demokrasie in Suid-Afrika kom vasstel,” het dr. Mulder verduidelik.
Zuma steun Palestyne
President Jacob Zuma gisteraand gesê Suid-Afrika sal Vrydag Palestina se soeke vir ‘n selfstandige staat by die VN ondersteun. “Ons het te make met ‘n volk wat geen regte het nie, en in opvolging van die VN se menseregte soort van toestand en die beginsel, dink ek hulle behoort ‘n geleentheid gegee te word omdat
‘Verkragting van die geskiedenis’
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Maandag op ‘n nuuskonferensie by Luthuli-huis in Johannesburg gesê regter Colin Lamont se uitspraak dat sang van “skiet die Boer” in die openbaar verbied word, nie betrekking het op ANC-lede nie. Die lied waarin die woorde “skiet die Boer” voorkom, is beter bekend as Ayesab’amagwala. Ayanda Dlodlo, lid
Vat so!
прокурор Фильчаков
Valke-man ontvang doodsdreigemente
Johan Booysen, polisiebeampte van die Valke wat ‘n ondersoek na reis- en akkomodasie-bedrog van R60 miljoen in die polisie lei, ontvang doodsdreigemente. Independent Online berig Booysen het sy huis verskeie kere verlaat nadat hy dié dreigemente ontvang het. Kol. Navin Madhoe (42) is meer as ‘n week gelede in verband met die ondersoek in hegtenis
Neem jou taal terug
Фильчаков прокурор отзывы
Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan
Die Vryheidsfront Plus en die Inkatha Vryheidsparty het vandag 123 wysigings aan die Konsepwet op die Beskerming van Staatsinligting, in die parlement ter tafel gelê. Die konsepwet is deur die komitee na die Nasionale Vergadering verwys en kan nie na die komitee terugverwys word vir verdere bespreking nie tensy daar voorgestelde wysigings aan die konsepwet
Lees verder: Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan
