Plaaswerkers hou aan amok maak

Plaaswerkers het Donderdag in verskeie Bolandse dorpe voortgegaan om amok te maak omdat hulle skynbaar onbewus was van die ANC se oproep dat hulle terugkeer werk toe terwyl die minister van arbeid die minimumloon vir plaaswerkers hersien nie. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het gesê die departement sal die besluit onder die

Lees verder: Plaaswerkers hou aan amok maak

Situasie bly plofbaar in Wes-Kaap

Stakende plaaswerkers het ‘n oproep om terug te keer werk toe, geïgnoreer en eis dat daar opgetree word teen die polisielede wat verantwoordelik is vir die dood van een van die werkers. Die polisie het die situasie as “plofbaar” beskryf en onrus is in verskeie dorpe en nedersettings buite Kaapstad aangemeld. In Wolseley, waar ‘n

Lees verder: Situasie bly plofbaar in Wes-Kaap

Vliegtuigbrandstof-voorraad besmet

Die brandstof-pypleiding na Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe is besmet en ongeskik verklaar vir gebruik deur lugrederye. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê sewe miljoen liter brandstof, wat op die oomblik opgegaar is, is onbruikbaar. Dit verminder die lughawe se brandstofvoorraad van vier dae tot net meer as ‘n dag. ‘n Woordvoerder van ACSA, Solomon

Lees verder: Vliegtuigbrandstof-voorraad besmet

China kies konserwatief

China se regerende Kommunistiese Party het ‘n ouer, konserwatiewe nuwe leierskap Donderdag gekies. Dit is dus onwaarskynlik dat drastiese politieke aksie geneem sal word wat nodig is om dringende kwessies soos sosiale onrus, die agteruitgang van die omgewing en korrupsie aan te pak. Die kandidate wat hervorming nastreef het dit nie gemaak nie. Selfs vir

Lees verder: China kies konserwatief

‘Net Jode en Afrikaners kry respek’

Blade Nzimande, sekretaris-generaal van Suid-Afrika se kommunisteparty, sê ‘n nuwe wet moet geskryf word om pres. Jacob Zuma teen beledigings te beskerm, het The Star berig. Hy sê Suid-Afrikaners toon min respek vir swart mense en hulle kultuur, en behandel slegs Jode en Afrikaners met respek. Nzimande het sy steun vir ‘n voorstel deur die

Lees verder: ‘Net Jode en Afrikaners kry respek’

Amerikaanse deelstate vra selfbeskikking

Amerikaners wat ontsteld is oor die verkiesingsuitslag wil onafhanklikheid uitroep. Inwoners van 20 state het petisies na die Wit Huis gestuur wat vra vir onafhanklikheid van die VSA. Louisiana was die eerste van die (nou) 50 deelstate wat daarin geslaag het om genoeg handtekeninge vir hul petisie in te samel vir sesessie. Die petisie vra

Lees verder: Amerikaanse deelstate vra selfbeskikking

De Doorns, Zille en die Supersapmislukking

Suid-Afrika raak al hoe meer onstabiel. Trouens, dis nie ek wat die woord “anargie” oor die afgelope paar dae gebruik het nie, maar mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap. Daar is reeds mense, soos Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, wat De Doorns en die Wes-Kaapse wanorde met Marikana vergelyk. Maar wat is presies hier

Lees verder: De Doorns, Zille en die Supersapmislukking

De Doorns was diensleweringsopstand sê minister

Wes-Kaapse plaaswerkers het hul protes oor lone en lewensomstandighede vir twee weke opgeskort, het waarnemende minister van Arbeid, Angie Motshekga Woensdag gesê. Sy het gesê die Cosatu het werkers geraadpleeg en daar is ooreengekom dat hulle Donderdag sal terugkeer om te werk en hulle moet hulself weerhou van geweld en vandalisme. Die opskorting is op

Lees verder: De Doorns was diensleweringsopstand sê minister

DA vra dat weermag in Wes-Kaap ontplooi word

Die Wes-Kaapse premier het president Jacob Zuma gevra om die weermag op plase in sowat 16 dorpe te ontplooi wat deur onrus geteister word. Sy het gereageer op die gewelddadige betogings ten gunste van hoër lone wat steeds verder uitkring in die provinsie. Zille sê Zuma behoort ook die Minister van Arbeid, Mildred Oliphant, uit

Lees verder: DA vra dat weermag in Wes-Kaap ontplooi word

Boere versper pad na Ceres

Boere het Woensdag die enigste ingang na Ceres vanaf Kaapstad met hope puin, klippe en sand afgesper. Kanonkopboer Hennie du Preez, een van ongeveer 10 wat betrokke is in die versperring van die R46, sowat 25km buite Ceres, het gesê hulle wil Breedevalleiplase beskerm teen betogers. “Die rede waarom ons die pad geblokkeer het is

Lees verder: Boere versper pad na Ceres