Kinderen die tweetalig worden opgevoed, hebben een beter werkgeheugen (noodzakelijk voor begrijpend lezen, hoofdrekenen enz.) dan eentalige kinderen. Dat schrijven onderzoekers van de University of Granada en de University of York in Toronto, Canada in het Journal of Experimental Child Psychology. De onderzoekers bestudeerden een aantal kinderen tussen 5 en 7 jaar – een kritieke
Mandela se dood vroegtydig aangekondig in Amsterdam
Stadsdeel Amsterdam Zuidoost heeft dinsdagavond tijdens de deelraadsvergadering een minuut stilte in acht genomen vanwege het overlijden van Nelson Mandela. Dat meldt Het Parool. De raad had ten onrechte geconcludeerd dat de Zuid-Afrikaanse oud-president in het ziekenhuis van Pretoria was gestorven. Griffier Sjam Jokhan heeft het tegenover Het Parool over een ongelukkig misverstand. ‘Mart van
Lees verder: Mandela se dood vroegtydig aangekondig in Amsterdam
Enorme beeldprobleme vir VSA danksy Obama se tweegesigbeleid
Van die begin van sy eerste presidensiële veldtog, het Barack Obama gedemonstreer dat sy vaardigheid as leuenaar van hoogstaande gehalte is. Hy was hartstogtelik teen marteling terwyl hy planne bedink het om die martelkamp Guantanamo oop te hou. Hy het Wall Street se spekulante veroordeel, terwyl hy die aanstelling van sleutelfigure uit die markte as
Lees verder: Enorme beeldprobleme vir VSA danksy Obama se tweegesigbeleid
ANC erken erns van kubermisdaad na polisiedatabasis uitlek
Die staat het op geskrewe vrae van die Vryheidsfront Plus erken dat ‘n kuberkraker wat toegang tot die polisie-databasis verkry het, die name van tot 17 000 polisie-informante of ‘fluitjie-blasers’ in die proses bekom het en dat geen verdagtes nog hieroor geïdentifiseer is nie. Dit blyk ook dat persone wie se name gelek is, tans
Lees verder: ANC erken erns van kubermisdaad na polisiedatabasis uitlek
Afghanistan, onoorwonne en gevaarliker as ooit
Militante in Afghanistan het Dinsdagoggend die presidensiële paleis in Kaboel asook die kantoor van Amerika se intelligensiediens (CIA) in dié stad aangeval. Daar was ‘n rits ontploffings by een van die ingange na die gebou. Swart rook is gesien en geweerskote is vir ‘n ruk lank gehoor. Volgens berigte het ‘n lyfwag van president Hamid
Mandela: Bedrywig in Pretoria, Qunu
Dit was vroeg Woensdagoggend stil by Mandela se huis in Houghton, en polisiemotors het nou en dan in die straat patrollie gedoen. Dinsdag was egter bedrywig by die hospitaal in Pretoria. Thabo Makgoba, die aartsbiskop van Kaapstad, is Dinsdagmiddag by die hospitaal waar oudpres. Nelson Mandela steeds in ‘n kritieke toestand lê, opgemerk. Makgoba het
Mandela-kinders baklei oor grafte
Gautengse koerante het Woensdag berig dat oudpres. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, uit ‘n familievergadering in Qunu geloop het na ‘n meningsverskil in die familie. Drie bronne het aan The Star gesê daar is ‘n stryd tussen Mandla Mandela – wat wil hê Mandela moet by sy geboorteplek in Mvezo begrawe word – en
Merkel se dramatiese ommekeer na EU-skeptikus
Duitse konserwatiewes is gewoonlik passievolle ondersteuners van verhoogde Europese integrasie. Maar die afgelope tyd, het kanselier Angela Merkel die briek aangedraai. Brussel, meen sy, het nou deel geword van die probleem. Net ‘n jaar gelede, het die Duitse kanselier gevra vir “meer Europa, nie minder nie.” Maar nou het sy ‘n radikale ommekeer gemaak. Merkel
Brasilië se president gee bes
Die president van Brasilië, Dilma Rousseff het voorgestel dat ‘n referendum oor politieke hervorming gehou word. Die afgelope dae is ‘n vlaag betogings in die land oor verskeie kwessies insluitend teenkanting teen die Wêreldsokkerbeker en FIFA, gehou. Rousseff het die moontlikheid van ‘n referendum genoem tydens ‘n betoging in Rio de Janeiro. Rousseff se voorstel
Zuma verdedig Angie se ywer
President Jacob Zuma het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga verdedig en gesê sy werk hard om die land se onderwys op koers te kry. Motshekga is reeds ‘n geruime tyd in die spervuur weens haar departement se onvermoë om skoolhandboeke in Limpopo te laat aflewer. Die onderwysersvakbond, Sadou het ook haar kop ge-eis
