Die onstuimigheid waarin die land tans verkeer, en die gevolglike negatiewe ekonomiese implikasies daarvan, vereis dat staatsmanskap vereis word in die Staatsrede wat pres. Jacb Zuma eerskomende Donderdag gaan lewer. Mnr. Louis Meintjes, TLU SA se President, het die vertrou uitgespreek dat mnr. Zuma hom nie gaan laat bind deur kleinlike partypolitieke standpunte nie, en
‘n Swart pous?
Pous Benedictus XVI se bedanking het gelei tot oproepe dat sy opvolger uit Afrika moet kom, die tuiste van die wêreld se vinnigste groeiende bevolking en in die voorste linies van die belangrikste kwessies wat die Rooms-Katolieke Kerk in die gesig staar. “Die wêreld is nou multi-kleur,” sê die Poolse priester Stanislaw Skuza. Ongeveer 15
SAA se waarnemende hoof geskors
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het sy waarnemende hoof, Vuyisile Kona, geskors. “Dit is gebaseer op sekere bewerings wat onder die raad se aandag gebring is en dit is die raad se fidusiêre plig om dit te ondersoek,” het die maatskappy in ‘n verklaring gesê. “Dit moet benadruk word dat die raad nog nie ‘n besluit
ANC gaan rekeninge van FNB skuif
Die ANC wil sy rekeninge by FNB sluit en na Postbank skuif, het die Sunday Times berig. Die besluit is in Desember tydens die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung geneem, omdat die party meer “bekostigbare” bankkostes wil betaal. Die party het gesê dit moet op voorwaarde geskied dat die staatsbeheerde bank sy banklisensie in
DA wil Mandela se visie vier
Suid-Afrika moet die herdenking van oudpres. Nelson Mandela se vrylating uit die tronk Maandag vier deur sy visie vir die land te onthou, het die DA gesê. “Ons moet nooit die wonderlike visie van die toekoms en die grondwet vergeet wat hy aan ons gegee het nie en wat vandag sy grootse nalatenskap is,” het
Die Pous se vyande haal hom in
Die aankondiging van die Pous om sy amp neer te lê, was seker te wagte, aangesien hy kwalik die mees onlangse inbreuk op sy privaatheid – sy lyfeienis wat sy persoonlike korrespondensie steel, die sogenaamde “Vatileaks” – sou kon oorleef. Sy amp is gekenmerk deur sy vermoë om baie gedugte vyande te maak. Die aankondiging
VSA verwelkom Pous se uittrede
Die Amerikaanse Raad van Rooms-Katolieke Biskoppe het pous Benedictus XVI se onverwagse besluit om sy amp neer te lê, verwelkom as “nog ‘n teken van sy sorgsaamheid vir die Kerk.” “Ons is hartseer dat hy aftree maar ons is dankbaar vir sy agt jaar van onbaatsugtige leierskap as opvolger van St Petrus,” het kardinaal Timothy
Wittes as teenpool vir swartes
Louise Mabille se skrywe, “Skuldstilte bevry niemand nie” (Praag, 6 deser), is te belangrik om gou in die vergetelheid te raak. Ek wil dit aanvul en vertolk. Mabille verwys na drie vorige deelnemers aan die debat. Eerstens is daar Samantha Vice wat in 2010 in die Journal of social philosophy beweer het dat wittes gerehabiliteer
Donkie-, én perdevleis in EU as bees verkoop
‘n Wet wat perde en donkies van Roemeens paaie verbied kan verantwoordelik wees vir die toename in die verkope van perdevleis op die Europese beesvleismark, het ‘n Franse politikus gesê. Perdekarretjies was ‘n algemene vorm van vervoer vir eeue in Roemenië, maar honderde duisende van die diere is na die abattoir gestuur na die verandering
VN-menseregtehoof geskok oor hoë voorkoms van verkragting in SA
Die Verenigde Nasies (VN) se hoof van menseregte, Navi Pillay, het haar skok uitgespreek oor die moord en verkragting van ‘n Suid-Afrikaanse tiener. Sy het ‘n beroep gedoen op owerhede om meer te doen om die “pandemie van seksuele geweld” te beveg. “Daar moet ‘n boodskap aan verkragters uitgestuur word dat seksuele geweld is absoluut
Lees verder: VN-menseregtehoof geskok oor hoë voorkoms van verkragting in SA
