Betoging teen Afrikanervolksmoord in Israel

‘n Skouspelagtige betoging onder leiding van mnr. Avigdor Eskin, ‘n PRAAG-ondersteuner, het gistermiddag laat in Tel Aviv, Israel plaasgevind. ‘n Groep van ongeveer 30 betogers het voor die fontein op die Dizengoff-plein in wit gewade betoog teen die volksmoord en geweld wat daar tans teen die Afrikanervolk in Suid-Afrika gepleeg word. Volgens mnr. Eskin het

Lees verder: Betoging teen Afrikanervolksmoord in Israel

Herrie se kerrie: Nuwejaarsmoles

As onse mense gedink het onse mense hou soms rowwe nuwejaarspartytjies, dan is hulle reg. Maar elders gaan dit nie altyd veel stemmiger nie. In Duitsland het ouers gaan jolyt hou, en hul huis in die sorg van hul 16-jarige dogter gelaat. Fout. By terugkeer blyk dit dié dogter het ‘n partytjie vir 150 mense

Lees verder: Herrie se kerrie: Nuwejaarsmoles

Volksmoord – die aanbieding en lesse uit die geskiedenis

Die volksmoord-debat word in baie lande lewend gehou. In Suid-Afrika is daar ‘n debat buite die hoofstroom oor die moorde op Afrikaners, veral deur plaasmoorde, as volksmoord getipeer kan word, terwyl die lande in Europa wat dit strafbaar maak om volksmoorde te ontken, geleidelik meer word. Volksmoord word inderdaad nie net aan getalle gemeet nie,

Lees verder: Volksmoord – die aanbieding en lesse uit die geskiedenis

Burgeroorlog en die Pienk Frikkie-debat

“Kortom: ‘n Burgeroorlog is ons voorland.” Dit is nie die woorde van ‘n regse Afrikaner of ‘n heethoof Malema nie, maar van dr. Michael le Cordeur, ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad. Le Cordeur se opmerking kan nie werklik net teen die agtergrond van sy artikel in Rapport waar hy dié term gebruik het, geëvalueer word

Lees verder: Burgeroorlog en die Pienk Frikkie-debat

Nuwejaarsbrief uit Pole

En wie het verlede jaar hierdie tyd geraai of selfs kon dink dat ek van hieruit sou kon nuwejaarswense stuur:  Szczęśliwego Nowego Roku! Goeiemiddag uit ’n winterdonker en yskoue Poznań, die laaste week van 2010. Hoe verskriklik sleg kan ’n mens nie wees nie. Van my maandelikse voorgenome Poolshoogtes het daar toe niks gekom nie

Lees verder: Nuwejaarsbrief uit Pole

Twee Franse verwerp internasionale inmenging in die Ivoorkus

In ‘n interessante verwikkeling het twee bekende Franse advokate, waarvan een ‘n voormalige minister van buitelandse sake is, die Franse en internasionale inmenging in die Ivoorkus verwerp. Oor die afgelope weke poog die internasionale gemeenskap om die land se huidige president, Laurent Gbagbo te laat afsit nadat hy ‘n verkiesing teen sy mededinger, Alassane Ouattara

Lees verder: Twee Franse verwerp internasionale inmenging in die Ivoorkus

Bepalers vir 2011

Die kombers waaronder die belangrikste rigtingaanduiders van 2011 vir Suid-Afrika kan pas is die kwessie van gesindhede. Die rigtingbepalers is hoofsaaklik plaasmoorde, verkiesings, hofsake, die media, Zimbabwe en godsdiens. Plaasmoorde: Hoewel plaasmoorde deel van ‘n ontsettende misdaadprobleem is – al het verskeie parlementslede onlangs nog vuur gespoeg oor ‘n verslag wat aandui dat misdaad in

Lees verder: Bepalers vir 2011

Ons wil net normaal lewe, mnr. Zuma

Mnr Zuma die 2010-sokkerwêreldbeker gaan nie werk skep nie, ‘n positiewe gesindheid gaan nie werk skep nie, samehorigheid gaan nie werk skep nie, patriotisme gaan nie werk skep nie,  projekbestuurslesse geleer uit die 2010-sportgebeurtenis gaan nie werk skep, nie die land wat fokus om die ekonomie uit te brei, gaan werk skep nie. Werkskepping word

Lees verder: Ons wil net normaal lewe, mnr. Zuma

2011: ‘n Tree na vryheid

Op die vooraand van 2011, ‘n jaartal wat ook ‘n wiskundige priemgetal is, heers groot opgewondenheid onder vele Afrikaners. Die algemene gevoel is dat die huidige stelsel van meerderheidstirannie, korrupsie, geweld en diskriminasie homself as onhoudbaar bewys het en dat verandering dus net om die draai lê. Praag wil al ons lesers bedank vir hul

Lees verder: 2011: ‘n Tree na vryheid