‘n Tweede man is Dinsdag in die Bloemfontein-hooggeregshof twee lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op ‘n Vrystaatse boer en sy vrou. Regter Albert Kruger het Nkululeko Mvumvu (26), van Trompsburg, een lewenslange vonnis vir elk van die moorde opgelê. Mvumvu het Johannes Fourie (71) en sy vrou Cecelia (72) verlede jaar op hul plaas
ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter
Die ANC sê die mislukte aanval op Marius Fransman, voorsitter van die party in die Wes-Kaap, sal ondersoek word. Phillip Dexter, provinsiale woordvoerder, het in ‘n verklaring gesê die party sal stappe neem teen die skuldiges. Die Cape Times het verlede week berig dat sowat 50 inwoners van Oudtshoorn in die Wes-Kaap, die openbare politieke
Lees verder: ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter
Student in Zille se kantoor doogeskiet
‘n 18-jarige student in die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se kantoor, en sy vriendin is doodgeskiet, is Dinsdag berig. Jarryd Manuel en sy 19-jarige vriendin, Megan Hendricks, is Saterdagaand buite sy ma se huis in Delft doodgeskiet, berig die Cape Argus. Kapt. Frederick van Wyk het aan die koerant gesê ‘n 19-jarige man is in
Nog ‘n Britse kindermolesteerder vas
Die bekende Britse komediant Jimmy Tarbuck het die jongste glanspersoonlikheid geword om in verband met die seksuele mishandeling van kinders in hegtenis geneem te word, het die media Dinsdag berig. Die polisie in North Yorkshire het bevestig dat ‘n 73-jarige man in Kingston upon Thames op 26 April in hegtenis geneem is. Die Daily Mail
Meisie kort voor 21ste geskiet vir selfoon
Die twintigjarige meisie van Centurion, wat voor haar suster doodgeskiet is vir ‘n selfoon, sou verlede week haar 21ste verjaarsdag gevier het. Nadine Prinsloo wat verlede week vermoor is, sou Saterdag wat verby is, haar 21ste verjaarsdag vier, het haar gesin gesê. Nadine is deur twee gewapende rowers in haar kop geskiet nadat sy, haar
Bye verlaat Laeveld
Byeboere is bekommerd oor die verdwyning van bye in die Laeveld. Heuningbye vind Mpumalanga nie meer aantreklik nie. Só is gesê tydens ‘n vergadering verlede week by die Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse (ITSG). Belangrike rolspelers het, volgens die vergadering-leier, mnr. Fred Bence, op 23 April die toestand van heuningbye onder die loep geneem.
Moslemaanval in Nigerië eis 10
Minstens 10 mense is dood in ‘n aanval op ‘n kerk en ‘n plaaslike mark in Yola in die noordooste van Nigerië, het die polisie gesê. Gewapende mans het Sondag in Njilan, ‘n dorp in die Adamawa-staat, op mense by dié kerk en mark losgebrand. Ses mense is by die mark dood en vier is
Tien jaar vir R100
‘n 21-jarige van Mdantsane is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy buurman verlede jaar van R100 beroof het, het die polisie Maandag gesê. Lt. Nkosikho Mzuku het gesê Yamkela Tshoyi is Vrydag in die Mdantsane-landdroshof gevonnis. In Mei 2012 was Tshoyi se buurman op pad na ‘n winkel toe hy hom beroof en
Denel naarstiglik op soek na breinkrag
Die Suid-Afrikaanse wapenvervaardiger Denel probeer sy bes om belowende studente en gegradueerdes te lok om ‘n loopbaan in die verdediging- of veiligheidsektor te oorweeg, het dié maatskappy se hoof van menslike hulpbronne gesê. “Ons wil ‘n dinamiese omgewing skep waar die beste en slimste studente kies om loopbane in verdediging en veiligheidsverwante sektore soos lugvaart,
Wit Afrikaanse Stellenbosch in sy swernoot
Na ‘n raadsvergadering het die rektor, Russel Botman, op 29 April hoogs ingenome die einde van die Universiteit Stellenbosch (US) as ‘n respektabele akademiese inrigting aangekondig; ten minste by implikasie. Kyk die video op die US-webwerf. In die universiteitsraad was daar klaarblyklik min teenstand teen Botman se voorgestelde politiek-gemotiveerde veranderings. Sy transformasieplan is goedgekeur. Soos
