‘n Swarte wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde moord op sy vriendin op ‘n plaas naby Smithfield, sal na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn. Petrus Lempetjhe (28) het glo sy vriendin op die plaas Haasfontein naby Smithfield met ‘n ysterpyp en houtpaal aangerand. Hy is enkele minute ná
Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering
Seksuele misdrywe is glo ‘n “moeilike misdaad” om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe. Vermoedelik is dit “moeilik” omdat dit byna verbode is in Suid-Afrika om na ras en etnisiteit te verwys. Statistiek Suid-Afrika se navorsing toon dat meer vroue slagoffers word van seksuele misdrywe as mans. Die
Lees verder: Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering
Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand
Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het. Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand gewys het en die ANC se onwilligheid om die voortslepende etniese onderdrukking op te los.
Lees verder: Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand
4 Mei, Cassingadag: ‘n Ope brief aan genl. Constand Viljoen
Geagte generaal, u is bekend daarvoor dat u nie ‘n deurslaggewende staatsveiligheidsoperasie sou uitvoer, indien die vrou en kinders van ‘n invloedryke vyand soos Chris Hani moontlik daarin kon omkom nie. (Vandag hou Hani se vrou vir Janusz Waluś in die tronk, en is sy magtiger as die hof, danksy u destydse besluit.) Uit daardie
Lees verder: 4 Mei, Cassingadag: ‘n Ope brief aan genl. Constand Viljoen
Visumvrye Turkse reise na EU ‘n nagmerrie
Die Europese Kommissie gaan volgens berigte vandag voorwaardelike toestemming gee aan Turke vir visumvrye reise in die EU se Schengen-lande. Europese diplomate het die wetlike proses as ‘n nagmerrie beskryf. Turkye probeer reeds dekades lank om visumvrye reise in EU-lande te beding. Die Moslem-migrante reis nie na konflikvrye Moslemlande nie. Dit is volgens berigte deel
Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’
«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.» Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 Mei 2016) se Beeld skop twee van die hoëpriesters van die linkse pers, die Ajatolla
VN sien sy Moses in Marokko
Die Afrika-Unie se spesiale gesant vir die betwiste Wes-Sahara het gewaarsku dat dit ‘n “uiters gevaarlik presedent” vir alle VN-sendings skep as Marokko burgerlike personeel van die VN-vredesending uit Wes-Sahara skop. Dit skep ook gevare vir Noord-Afrika en die Sahel, waar ekstremistiese groepe bedrywig is. Die voormalige president van Mosambiek, Joaquim Chissano, wie in 2014
Na tweede wit olifant jag die Vrystaatse regering liewer rassiste
Die kliniek in die swart deel van Senekal, die OR Tambo-seksie, staan steeds leeg nadat dit reeds twee jaar gelede voltooi is, maar Suid-Afrika se ellendige swart regering is uit op ‘n jag teen wit “rassiste” wat sulke kwessies durf opper. Dit is die tweede gebou – die ander is die Trompsburg-hospitaal – wat ‘n
Lees verder: Na tweede wit olifant jag die Vrystaatse regering liewer rassiste
WADA onttrek Bloemfontein laboratorium se akkreditasie
Die Wêreldagentskap teen verbode middels in sport (WADA) het die akkreditasie van die Suid-Afrikaanse laboratorium vir die beheer van opkikkers in Bloemfontein, opgeskort. Die akkreditasie is tot September opgeskort omdat daar nie aan vereistes voldoen is nie, het RSG berig. Die laboratorium is die enigste geakkrediteerde fasiliteit van die wêreldorganisasie in Afrika. Die opskorting beteken
Lees verder: WADA onttrek Bloemfontein laboratorium se akkreditasie
Webwerf gradeer flieks volgens kleur
Vergeet van die besprekings oor ‘n lokfilm met stoere helde, skreeusnaakse komedies en fotogeniese skoonhede, want ‘n webwerf het die gaping vir ‘n nuwe soort fliekgids raakgesien. CNTRST gradeer Hollywoodproduksies volgens kleur… of meer presies: Velkleur. Uitgedruk in persentasies word die rolverdeling gemeet in ‘n aanlynhuidskleurkaart van hoe blank of wit die fliek is. Swart
