Brits getref deur jongste plaasmoord

“Dit is met skok en afgryse dat ek vanoggend verneem het van die moord op mnr. Mauritz Oberholzer op sy plaashoewe in Losperfontein, Brits,” het Elsa Lourens, Vryheidsfront Plus-raadslid in die Madibeng-munisipaliteit gesê. Die aanvallers het net na middernag toegeslaan. Mnr. Oberholzer is in die been geskiet, ‘n worsteling het ontstaan waarna mnr. Oberholzer vermoedelik

Lees verder: Brits getref deur jongste plaasmoord

Grondwetlike vorme van Selfbeskikking en Konfederalisme as raamwerk vir territoriale selfbeskikking

Die oogmerk van hierdie analise is om te fokus op verskillende moontlikhede vir die realisering van selfbekikking binne die konteks van die Grondwet van SA 1996. Daar is waarskynlik ook buite-grondwetlike moontlikhede, waarop nie ingegaan word nie. Ander sal dit doen! Tesestelling:                                                                                                                                       As tese word aangebied dat daar verskillende vorme van selfbeskikking  vir taal-, kultuur-

Lees verder: Grondwetlike vorme van Selfbeskikking en Konfederalisme as raamwerk vir territoriale selfbeskikking

SA note word Mandela-advertensie

Nelson Mandela se bakkies gaan binnekort op Suid-Afrikaanse banknote pryk, in ‘n skaamtelose poging om publisiteit aan sy politieke projek te verleen. Die bestaande note is 20 jaar gelede uitgereik met neutrale natuurtemas. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Woensdag sy nuwe banknootreeks in Pretoria bekend gestel. Die nuwe ontwerpe en kleure is besonder swak gedoen en

Lees verder: SA note word Mandela-advertensie

Jonathan Jansen se gevaarlike universiteit

Professor Jonathan Jansen se nuutste tirade in verBeeld is eintlik nie eens die moeite werd om op te reageer nie. Ek het tog maar besluit om die pen op te neem, want as rektore al so vergiftig is oor die hele bedoeling van hoër onderwys kan ‘n mens ernstige vrae begin vra oor wat volgende

Lees verder: Jonathan Jansen se gevaarlike universiteit

Praag wens Parti Québecois geluk!

PRAAG het die Parti Québecois gelukgewens met sy uitstekende verkiesingsvertoning tydens provinsiale verkiesings in Kanada. In sy reaksie op Twitter vroeg vanoggend, het die leier van PRAAG, dr. Dan Roodt, gesê: “Ek ondersteun Québekaanse separatisme, wat die saak vir ‘n Afrikanervolkstaat kan versterk. Félicitations au Parti Québecois!” Die Afrikaanse aksiegroep het al dikwels die ooreenkomste

Lees verder: Praag wens Parti Québecois geluk!

Quebec-separatiste wen verkiesing

Pauline Marois, leier van die Franssprekende Parti Québécois, vier vandag ‘n oorwinning oor die gevestigde liberale met ‘n minderheidsregering na ‘n verkiesingsnag wat deur ‘n skietery en brandstigting ontsier is. Dié separatistiese party is na nege jaar terug, tot groot vreugde van die Franse minderheid in Kanada wat wil afstig vir ‘n onafhanklike staat. Marois

Lees verder: Quebec-separatiste wen verkiesing