Die Kanadese minister van immigrasie, Jason Kenney, is hof toe om die uitgeweke Brandon Huntley se vlugtelingstatus te laat hersien. Sy regsverteenwoordiger, John H Simms, het die federale hof gevra om die saak weer aan te hoor en die vorige uitslag nietig te verklaar. "Die tribunaal het sy besluit op 'n verkeerde feit gebaseer sonder
Mesopotami? – die regskode van Hammurabi
Tydskaal van die wêreld se oudste wette
- 2350 v.C. Urukagina se wette
- 2050 v.C. Ur-Nammu se wette
- 1700 v.C. Hammurabi se wette
- 1300 v.C. Die Tien Gebooie
Voorwoord byHammurabi se regskode
Wanneer Anoe1 die Verhewene, Koning van die Anoennaki, en Bel2, die heer van Hemel en aarde, wat die lot van die land bepaal, wys Mardoek3, die oppermagtige seun van Ea4, God van regverdigheid, heerser oor aardse mense, en verhoog hom onder die Igigi5, hulle het Babilon op sy roemryke naam geroep, dit groot gemaak op aarde, en 'n ewige koninkryk daar vestig, waarvan die onderbou so stewig soos dié van die hemel en aarde gelê is; daarna het Anoe en Bel my, Hammurabi op die naam geroep, die verhewe prins, wat God gevrees het, om 'n bewind van regverdigheid in die land tot stand te bring, om die goddelose en die kwaaddoeners te vernietig; sodat die sterke nie die swakke skade kon berokken nie; sodat ek oor die swartkopmense kon heers soos Sjamasj6, en die land verlig, om die welstand van die mensdom te bevorder.

Die pous van ‘hoop’ en ‘verandering’
выбрать бензиновый илиалександр лобановский харьков класс
Weermag gaan nie amokmakers nou afdank
Die weermag gaan nie dadelik die soldate wat aan 'n onwettige optog na die Uniegebou deelgeneem het, afdank nie. Die soldate sal ten minste nog twee maande aanbly. Sandu (SA National Defence Union) het Woensdag die minister van verdediging Lindiwe Sisulu en die hoof van die Nasionale Weermag hof toe geneem om te keer dat
Wondertiener Melanie Oudin se Groot Amerikaanse droom is oor
Die borrelende Deense meisie, Caroline Wozniacki, het uiteindelik die raaisel van die tienersensasie, Melanie Oudin, by die Amerikaanse Ope, ontrafel. Wozniacki, self maar 19 jaar oud, het die kwarteindrondte tussen dié twee met 6-2 en 6-2 gewen. Daarmee het sy oor 'n hekkie geseil wat vier Russe in 'n ry, insluitende Elena Dementewja en Maria Sjarapowa, beide voormalige Amerikaanse-Ope-kampioene, laat neersloeg het.

Lees verder: Wondertiener Melanie Oudin se Groot Amerikaanse droom is oor
Eskom vermors glo miljarde
Cobus Schmidt, DA-LP, het Woensdag tydens ’n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor energie gesê ernstige wanbestuur, soos die 400 000 ton steenkool wat “verdwyn” het, kenmerk Eskom. Die komitee het Eskom en Nersa se swak hantering van elektrisiteitstariewe weereens vir kritiek uitgesonder. Schmidt het interne dokumente van Eskom gebruik om daarop te wys dat
Film kom oor Obama se wit ma
VSA president Barack Obama se wit ma sal die fokus van ’n nuwe dokumentêre film wees. Die verfilming van Stanley Ann Dunham: A most generous spirit, sal na verwagting volgende jaar begin. Die dokumentêr behoort in 2011 vrygestel te word, het die uitvoerende vervaardiger, Mary Aloe, Woensdag gesê. Dit is nog nie bekend of dit
Reigerpark-leerders met wapens gevang
Twee 16-jarige seuns is Woensdag in hegtenis geneem nadat hulle in besit van vuurwapens en ammunisie was op hulle skoolgronde in die bruin woonbuurt Reigerpark. Volgens konst. Tsietsi Lamola, polisiewoordvoerder, is die polisie na die skool in die Oos-Rand uitgeroep nadat ander leerlinge die onderwysers in kennis gestel het dat die twee verdagtes vuurwapens by
‘n Mediaskouspel sonder weerga
‘n Pantoufflard, is ‘n pantoffeldraer. In Frans beteken dit ‘n lid van die uitgelese groep Mandaryne of besluitnemers wat die duur tapyte van die Franse regeringskantore bewandel. Ek moes dikwels, tydens ons verblyf in Parys, die Engels verskaf vir wat pantoufflard as hule dagtaak beskou het: Onderhandelinge, dokumente, samesprekinge wat Frankryk se standpunt, mening, siening
SAID-staking gaan voort
Die vakbond Nehawu sê hulle verwerp die aanbod van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, SAID, van 9% tot 11% aan nie-vakbondlede wat nou in werking gaan tree. SAID het in ’n verklaring gesê sy aanbod is redelik en finaal. Die verhoging gaan van 11 September af terugwerkend tot 1 Julie aan alle nie-vakbondlede toegestaan word. Nehawu se