Federer se rangposisie in gevaar

Roger Federer se nommereenposisie op die wêreldtennisranglys is in gevaar nadat hy 'n openingswedstryd teen die Fransman Gilles Simon verloor het.

Lees verder: Federer se rangposisie in gevaar

Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

'n Kameroense digter en aktivis wat as 'n vlugteling sedert 1999 in Pole woon, word tans daarvan aangekla dat hy 11 vroue met die MIV-virus besmet het.

Lees verder: Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

Ek is soos Mandela, s? Islamitiese vegter

'n Somaliese Islamitiese aktivis wat van bande met al-Kaeda verdink word, het homself met Nelson Mandela vergelyk. Hy meen dat hy ook veg om sy land van vreemde besetting te bevry.

Lees verder: Ek is soos Mandela, s? Islamitiese vegter

Vuil taal, bloedskande en armblankes

ImageEk het onlangs 'n voorskou van die rolprent Triomf te siene gekry, wat gebaseer is op Marlene van Niekerk se boek met dieselfde naam. Vir diegene wat moontlik nie die boek gelees het nie, die volgende ter agtergrond:

Lees verder: Vuil taal, bloedskande en armblankes

Durban donker na elektrisiteitspaal omval

Volgens die Johannesburgse dagblad Beeld, is die elektrisiteitsvoorsiening in die suide van Durban erg geraak deur die omval van 'n elekrisiteitspaal.

Lees verder: Durban donker na elektrisiteitspaal omval