As dit nie stukkend is nie, breek dit

Die voormalige Amerikaanse president, John F Kennedy, het jare gelede die volgende idioom bekend gemaak, ook in die Afrikaanse volksmond. “If it ain’t broken, dont fix it.” As iets reg werk, moenie daaraan torring nie. Dit is beslis nie wat sedert die De Klerk oorgawe van 1994 in Suid-Afrika gebeur het nie. Dit begin egter

Lees verder: As dit nie stukkend is nie, breek dit

VN-oproep vir ‘n nuwe reserwegeldeenheid

Die Verenigde Nasies het Dinsdag ‘n beroep gedoen vir ‘n nuwe globale reserwegeldeenheid om ‘n einde aan die dollar se oppergesag te maak wat die Verenigde State van Amerika die “voorreg” toegelaat het om ‘n reusehandelstekort op te bou. “Belangrike vooruitgang in die bestuur van wanbalanse kan gemaak word deur die vermindering van die reserwegeldeenheidland

Lees verder: VN-oproep vir ‘n nuwe reserwegeldeenheid

Israel onderskep vliegtuig oor kernreaktor

Die Israelse lugmag het Dinsdag straalvegters ontplooi nadat ‘n ligte vliegtuig dit in die verbode lugruim bokant die kernreaktor in die Negevwoestyn gewaag het, het die weermag bekend gemaak. Die vegvliegtuie het die ligte vliegtuig onderskep en gedwing om by ‘n nabygeleë landingstrook te land. Die twee loodse is aan burgerlike owerhede oorhandig wat ‘n

Lees verder: Israel onderskep vliegtuig oor kernreaktor

Dít lieg jy mos, minister Ndebele!

Ek wonder wat kwalifiseer ‘n ANC-kader om minister van vervoer te word? Is dit iemand wat al in ‘n taxi gery het of moet jy minstens oor jou eie blouligkonvooi beskik wat sy bes probeer om lukrake voetgangers van die gras af te maak? Hoe dit ook al sy, die ANC se minister van vervoer,

Lees verder: Dít lieg jy mos, minister Ndebele!

SAPD ‘diskrimineer nie teen blankes’

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens, SAPD, diskrimineer nie teen blankes nie. Dit was Dinsdag die boodskap van Zweli Mnisi, polisiewoordvoerder. Volgens Mnisi is meer blankes die afgelope drie jaar teruggeneem in diens van die SAPD as enige ander ras. ’n Totaal van 568 van die 987 aansoeke om herindiensneming deur die SAPD is gefinaliseer. Nege en dertig

Lees verder: SAPD ‘diskrimineer nie teen blankes’

AA maan teen rooftogte in Zim

Die Outomobiel Assosiasie, die AA, het motoriste gewaarsku om nie laatnag in die buurland rond te ry nie. Dít volg nadat ‘n hele rits rooftogte op die Harare-pad in Zimbabwe aangemeld is. Gary Ronald van die AA het gesê rowers teiken mense in die noorde van die Beitbruggrenspos in Zimbabwe. “Die voorvalle is by die

Lees verder: AA maan teen rooftogte in Zim

Guinee kry ligte skrobering van VSA

Die VSA het sy “diep teleurstelling” met Guinee se militêre leier, Dadis Camara, en sy minister van buitelandse sake uitgespreek ná massamoorde deur die Afrikaland se weermag. Amptenare van die Verenigde Nasies, VN, en menseregtegroepe sê meer as 150 mense is op 28 September tydens ’n protesoptog in Conakry, die Guinese hoofstad, deur die weermag

Lees verder: Guinee kry ligte skrobering van VSA