Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang
Lees verder: Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang
G8-omgewingsministers wil kweekhuisgasse halveer
Lees verder: G8-omgewingsministers wil kweekhuisgasse halveer
Duisende immigrante skuil in Kaapstad
Nederland gekritiseer oor ‘rassisme’
Nederland, wat altyd die reputasie geniet het as een van die mees liberale en verdraagsame lande in Europa, is so pas gekritiseer weens toenemende "rassisme" in dié land.

‘Weermag doen sy werk’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is by magte en was nog altyd om alle opdragte tuis en oorsee te vervul, volgens kommunikasiehoof Siphiwe Dlamini.

Lewis Hamilton wen ‘n nat Monaco-Grand Prix
Die Brit Lewis Hamilton van Brittanje het die Grand Prix van Monaco in reënerige weer gewen. Die Pool Robert Kubica van BMW Sauber was tweede, met die Brasiliaan Felipe Massa van Ferrari in die derde plek.

Rasseonluste tref Brussel
Rasseonluste het in die Europese en Belgiese hoofstad uitgebreek toe blankes en Noord-Afrikane Vrydagnag slaags geraak het in die buurt Anderlecht.
Rasseonluste het in die Europese en Belgiese hoofstad uitgebreek toe blankes en Noord-Afrikane Vrydagnag slaags geraak het in die buurt Anderlecht.Mugabe na Singapoer vir kanker-toetse
Terug na Afrika?
Vyf jaar gelede het PRAAG 'n belangwekkende rubriek deur Johann Wingard gepubliseer waarin die ANC-regering se "terugkeer na Afrika" as 'n paradoks beskryf word. Met die huidige etniese aanvalle op buitelanders en die skipbreuk van pan-Afrikanisme in Suid-Afrika, plaas ons dit weer.