Drie eeue van persvryheid verkrummel

Wanneer ‘n eerste minister soos David Cameron sê hy glo in ‘n vrye pers, is daar natuurlik gewoonlik ‘n “maar” iewers in die sin, want sy vorige mediawoordvoerder se betrokkenheid by die huidige mediameeluisterskandaal wat Brittanje geskud het, is nie juis advertensie vir die premier nie. Reeds tagtig jaar gelede, het ‘n vorige Britse premier

Lees verder: Drie eeue van persvryheid verkrummel

Wat skuil agter stakings?

Niemand glo meer dat stakings in Suid-Afrika net oor loonverhogings handel nie. Daar is toenemende bewyse dat die vakverbond Cosatu stakingsoptrede steun, aanblaas en werkers dreig om en masse op te tree omdat dit die enigste manier is om sy magsposisie in die Drieparty-alliansie af te dwing. Stakings in die land is sonder twyfel sosialisties-gedrewe.

Lees verder: Wat skuil agter stakings?

Geweld en brandstoftekorte wag dalk

Nege Numsa-lede is reeds op aanklagte van openbare geweld in hegtenis geneem en groter ontwrigting word verwag in wat beskryf word as die mees gewelddadige staking in die land se geskiedenis. Duisende werkers van Ceppwawu gaan vandeesweek in die industriële, chemikalieë- en petroleum-sektor begin staak en dit kan tot brandstoftekorte lei. PetroSA is bekommerd dat vulstasies

Lees verder: Geweld en brandstoftekorte wag dalk

Kan Afrikaners sonder selfbeskikking ekonomies oorleef?

Nou die aand bespreek dr Christo Landman en ek die kwessie van ons Afrikaners se ekonomiese oorlewing. Aan die einde van ons gesprek kom ons tot ‘n gevolgtrekking wat ek sedertdien as aksiomaties beskou: Die behoud van die Afrikaner binne die huidige sosiaal-politieke konteks is afhanklik van sy vermoë om ‘n eie ekonomie vir homself

Lees verder: Kan Afrikaners sonder selfbeskikking ekonomies oorleef?

Ná die verligte kramp

Vergun my die reg om ‘n paar onwelvoeglike woorde oor ons linkse volksgenote te sê. Sedert die jare tagtig het hulle die regse beweging met die skelwoord “verkramptes” beskryf. FW de Klerk se broer Wimpie was blykbaar die vader van dié benaming. Natuurlik was die negatiewe inhoud van die stamwoord “kramp” implisiet  ‘n slegte etikettering

Lees verder: Ná die verligte kramp

Die moord op Piet Retief

Dis onduidelik waarom presies Piet Retief se geselskap op 6 Februarie 1838 weer na Dingane is. Toe die trekkers gereed staan om te vertrek, kom ‘n boodskapper van Dingane by Retief met die versoek dat die trekkers nog eenmaal na hom moet kom om te groet. ‘n Oomblik het die Boere geaarsel, maar Retief het

Lees verder: Die moord op Piet Retief

Murdoch sluit koerant

Die eienaar van News of the World, Rupert Murdoch, het aangekondig dat die laaste uitgawe van dié koerant Sondag gepubliseer sal word. Dié skuif kom ná dit aan die lig gekom het dat die poniekoerant onwettig toegang tot selfoonboodskappe verkry het om sodoende inligting vir stories te versamel. Die koerant het na bewering onder andere

Lees verder: Murdoch sluit koerant