Voedselprysskok wag op wêreld

Die wêreld het ‘n stap nader aan ‘n voedselprysskok geneem ná die Amerikaanse regering handelaars verbaas het deur voorspellings vir sleutelgewasse hoër aan te pas. Dit het koring- en sojaboonpryse tot die hoogste vlak in 30 maande gedruk. Die prysverhoging kom nadat die VN se Voedsel-en Landbou-organisasie verlede week gewaarsku het dat die wêreld ‘n

Lees verder: Voedselprysskok wag op wêreld

Indringende vrae aan Partye

Ek verwys na Helen Zille (DA-leier) se artikel in Beeld (12 Januarie 2011) met titel “Ja,ja,ja, o nee”. In die lig van die naderende verkiesings in 2011 en feit dat elke party die Grondwet van SA, aan die hand van die “Beperking-Van-Regte-klousule” (a.36 van die Grondwet) binne ‘n eie ideologiese konteks re-interpreteer, sal dit nuttig

Lees verder: Indringende vrae aan Partye

Groen longe, bosslapers en toerisme

Ter wille van die gesondheid van stedelike inwoners word groen longe uitgelê. Dit sluit ontwikkelde parkies, soms met swaaie en skoppelmaaie vir kinders, begraafplase, koppies met wisselende vlakke van bewaringsstatus en vele meer in. Die persentasie oppervlak wat vir groen longe benodig word, hang van verskeie faktore af soos die reënval, die heersende winde, of

Lees verder: Groen longe, bosslapers en toerisme

Matriekslaagsyfer van 2010 is bekook

Die matriekslaagsyfer van 2010 is bekook. In aanloop tot die landwye stadsraadsverkiesing vanjaar, is dit vir die ANC-regering van uiterste belang om ‘n sy beeld te poets en is dit hoogs waarskynlik dat die matriekslaagsyfer bekook is. Met ‘n styging van 7 persentasiepunte in die matriekslaagsyfer maak hy baie mense gelukkig. Veral die 2010 matrieks

Lees verder: Matriekslaagsyfer van 2010 is bekook

Nuwe wetgewing wat landbou raak

TLU SA se Dagbestuur het met kommer kennis geneem van ingrypende wetgewing wat gedurende die vakansietydperk gepubliseer is. Tydens die laaste Dagbestuursvergadering van 2010 het TLU SA homself op gereedheidsgrondslag geplaas aangesien daar verwag is dat die reeds omstrede sogenaamde Groenskrif op Grondhervorming gepubliseer sou word. Dit wil nou voorkom of van die knypendste bepalings

Lees verder: Nuwe wetgewing wat landbou raak

Plaasmoorde – Een swaeltjie bring geen somer

“Suid-Afrika kan nie bekostig om een boer te verloor nie.” So het die minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson tydens ‘n besoek aan ‘n Vrystaatse nuwelingboer gesê. Sy het voorts daarop gewys dat boere in effek weens die gevare waaraan hulle blootgestel is, uit die land vlug. Plaasaanvalle is egter nie rasgemotiveerd nie, aldus die minister.

Lees verder: Plaasmoorde – Een swaeltjie bring geen somer

Onderskeid tussen staat, regering, meerderheidsparty en kerk

Dr. Pieter Mulder tref in ‘n brief in Beeld (10 Januarie 2011) ‘n sinvolle onderskeiding tussen die SA-staat en regerende party. Vir Mulder is dit ongewens dat die jeugleier Malema by staatskole bekers uitdeel, so asof hy ‘n staatlike funksie beklee. Mulder se onderskeid moet breër uitgewerk word. Daar moet onderskei word tussen staat, regering-van-die-dag,

Lees verder: Onderskeid tussen staat, regering, meerderheidsparty en kerk

In die naam van die Afrikaner: Vryheid en Geregtigheid

Al te gewis staan die Afrikaner voor sy grootste uitdaging ooit. Dit is sekerlik ‘n massiewe aanname om te kan maak, aangesien die Afrikaner al voorheen klaarblyklike onoorkombare opposisie in die gesig gestaar het, wat ons immers sedertdien al met sulke hoë toekenninge en aansien vereer het. Tog, ek glo wat ons nou as die

Lees verder: In die naam van die Afrikaner: Vryheid en Geregtigheid

Die ironiese rassisme van die Europiërs se bottersimpatie

Ek het gisteraand Andre Rieu se konsert in Maastricht op televisie gekyk, wat gehou is net na sy Suid-Afrikaanse toer. In hierdie konsert het hy ‘n klein koortjie en jong swart mense wat viool en tromme speel uit Suid Afrika saamgehad. Die kinderkoor was van Bloemfontein, en die musikante van sy Houtbaai projek, waar hulle

Lees verder: Die ironiese rassisme van die Europiërs se bottersimpatie