VSA deporteer 46 persent meer Meksikane en Sentraal-Amerikaners

Amerika het meer as 154 000 Meksikane en Sentraal-Amerikaners gedeporteer in die 2008 finansiële jaar, wat 'n 46% verhoging is teenoor die vorige jaar, het hulle Donderdag in 'n amptelike verklaring gesê.

Amerika het meer as 154 000 Meksikane en Sentraal-Amerikaners gedeporteer in die 2008 finansiële jaar, wat 'n 46% verhoging is teenoor die vorige jaar, het hulle Donderdag in 'n amptelike verklaring gesê.

Lees verder: VSA deporteer 46 persent meer Meksikane en Sentraal-Amerikaners

Gaan s? vir Professor Ben Liebenberg

Gustav Venter

GustavVenter

Ek ken die professor nie, het nog nooit 'n woord met hom gewissel nie, het niks gelees wat hy geskryf het nie. Ek weet hy het 'n reputasie gehad as 'n uitstekende akademikus, maar veel meer as dít weet ek nie van hom nie. Tog, elke jaar, hierdie tyd, dink ek aan hom, en omdat ek 'n onwillekeurige bewussyn van datums en tydperke het, dink ek veral hierdie jaar aan hom.

Gustav Venter

GustavVenter

Ek ken die professor nie, het nog nooit 'n woord met hom gewissel nie, het niks gelees wat hy geskryf het nie. Ek weet hy het 'n reputasie gehad as 'n uitstekende akademikus, maar veel meer as dít weet ek nie van hom nie. Tog, elke jaar, hierdie tyd, dink ek aan hom, en omdat ek 'n onwillekeurige bewussyn van datums en tydperke het, dink ek veral hierdie jaar aan hom.

Lees verder: Gaan s? vir Professor Ben Liebenberg

Toyota-motors gaan verlies aanteken

Toyota se voertuigvervaardigingsafdeling gaan vir die eerste keer ooit 'n verlies aanteken in die finansiële jaar in Maart 2009, het Japannese media berig, en die kritieke toestande wat motorvervaardigers wêreldwyd in die gesig staar  beklemtoon. Die Nikkei, Japan se belangrikste daaglike sakekoerant, het gesê Toyota se bedryfsuitslag gaan 'n verlies wees teen die einde van

Lees verder: Toyota-motors gaan verlies aanteken

Gaza-skietstilstand met Israel is verby: Hamas

Hamas, die Islamitiese beweging wat Gaza beheer, het Vrydag gesê die ses maande lange skietstilstand met Israel is verby en hulle sal op enige aanval op die verarmde en beleërde Palestynse gebied reageer. Die gewapende vleuel van die Islamitiese beweging Hamas, die Ezzedine al-Qassam-brigades, het Vrydag net ná 06:00 gesê dat die Egipties georganiseerde skietstilstand

Lees verder: Gaza-skietstilstand met Israel is verby: Hamas

Rwandese kolonel skuldig bevind aan volksmoord

'n Voormalige kolonel in die Rwandese weermag wat agter die 1994-moord op meer as 500 000 mense was, is aan volksmoord skuldig bevind en Donderdag tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Dit is die belangrikste vonnis van die VN-tribunaal wat saamgestel is om die moordenaars voor die gereg te bring. Kol. Theoneste Bagosora is skuldig bevind aan

Lees verder: Rwandese kolonel skuldig bevind aan volksmoord

Bank van Japan verminder rentekoers na 0,1 persent

Die Bank van Japan het Vrydag gesê dat hy sy rentekoers gaan verminder van 0,3% na 0,1%, in 'n handeling wat aansluit by die globale rentekoersverlagings wat daarop gemik is om ekonomiese probleme hok te slaan. Japan het reeds voorheen rentekoerse van nul persent gehad, wat in Maart 2001 deur die BOJ ingestel is. турецкий

Lees verder: Bank van Japan verminder rentekoers na 0,1 persent

Madoff omring deur horde kameramanne n? hofverskyning

Bernard Madoff Toe Bernard Madoff huis toe gegaan het na sy woonstel in Manhattan, was dit vir hom onmoontlik om nie die skade raak te sien wat hy veroorsaak het met sy beweerde $50-miljardbeleggingsbedrog nie. Kameras het hom ingewag buite die hof toe hy na sy voertuig toe geloop het. Minute later is 'n smalende

Lees verder: Madoff omring deur horde kameramanne n? hofverskyning

Franse presidentsvrou verkry skadevergoeding oor kaalsakke

Een van vele naakfoto’s van Carla Bruni wat op die internet te siene is 'n Franse hof het 'n klerefirma beveel om 40 000 Euro (R560 000) te betaal aan skadevergoeding vir die verspreiding van sakke met die naakte beeld van die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy, daarop. Die foto dateer uit haar dae as model.

Lees verder: Franse presidentsvrou verkry skadevergoeding oor kaalsakke

Duitse sakevertroue gaan verder daal

Duitse sakevertroue lyk of dit Desember weer gaan val vir die sewende maand agtereevolgens, volgens die voorspellings van 'n ondersoek wat Donderdag vrygestel gaan word. Dit stem ooreen met tekens dat die afneem van die grootste ekonomie in Europa begin om momentum te kry. Met die globale ekonomiese duisternis wat Duitsland se uitvoere bedreig, voorspel

Lees verder: Duitse sakevertroue gaan verder daal

Maak jou stem dik vir Afrikaans

Ek is nou behoorlik keelvol vir al hierdie ondernemings wat hulle afsmeer aan Afrikaans terwyl ’n groot (of die grootste) groep van hul kliënte Afrikaanssprekend is. Een van hierdie ondernemings is Standard Bank. Ek het onlangs ’n Engelse brosjure oor die kredietkaartfooie vir 2009 by my kredietkaartstaat ingesluit gevind. Standard Bank weet baie goed my

Lees verder: Maak jou stem dik vir Afrikaans