Afrikaner se geskiedenis leef op Praag!

Vele Afrikaners betreur die verdwyning van Afrikanergeskiedenis uit die skoolleerplanne vir geskiedenis wat deesdae grootliks aan die geskiedenis van die ANC en Nelson Mandela gewy word. Die Praag-redaksie ontvang selfs briewe van mense wat kla dat hul kinders en kleinkinders “nie meer weet wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie”. Gereelde lesers van

Lees verder: Afrikaner se geskiedenis leef op Praag!

Waarskuwings en voorbodes voor Retief se vertrek

Die oggend van 25 Januarie 1838 het Piet Retief en sy keurkommando afskeid geneem van die res van die trekkers. Erasmus Smit het die godsdiensoefening in Retief se tent gelei. Retief was die vorige week neerslagtig, “vol droefheid” oor die tweedrag onder die mense, skryf hy aan sy vrou. Hendrik Potgieter, met wie hy vyf

Lees verder: Waarskuwings en voorbodes voor Retief se vertrek

Verloopte Afrikaners skuld ons ‘n verskoning

Dit is so duidelik soos daglig dat die groot meerderheid blankes vandag ontevrede is met die onding wat in 1994 op ons losgelaat is. Was hulle nie, het groot getalle blankes byvoorbeeld ook vir die ANC gestem in elke verkiesing. Tog stem 90% of meer van die blankes as ‘n teken van protes vir ‘n

Lees verder: Verloopte Afrikaners skuld ons ‘n verskoning

Beeld onderdruk polemiek rondom Tim du Plessis se ‘Yeats’-rubriek

Suid-Afrika is meer en meer besig om in volslae absurditeit te verval. Een van die teenstrydighede is die “liberale” media soos Beeld wat allesbehalwe liberaal is as dit daarby kom om ander se menings te verdra. Juis gister is twee taamlik onskuldige reaksies van my by Tim du Plessis se jongste rubriek op Beeld verwyder,

Lees verder: Beeld onderdruk polemiek rondom Tim du Plessis se ‘Yeats’-rubriek

Erge SA risiko’s wat ons moet bestuur

Dit word toenemend duidelik dat waarskuwings oor die toekoms van die land wat destyds deur veral Naspers se NSA-juigkommando as synde rassisties en verkramp afgemaak is, ‘n baie goeie kans staan om te realiseer. Die dag as die einste Naspers-juigkommando begin kriewelrig raak, en neerslagtige rubrieke oor die toenemend dreigende situasie alledaags word in die

Lees verder: Erge SA risiko’s wat ons moet bestuur

Salafiste – die nuwe Moslembedreiging?

Duitsland het, volgens die minister van Binnelandse Sake Hans-Peter Friedrich, teen die einde van 2010 29 aktiewe Islamitiese organisasies met amper 40 000 aanhangers en meelopers gehad. Maar, het Friendrich gesê, die Moslem-terreurbereiging is lank nie meer waar Al Kaïada die toon aangee nie. Hy waarsku teen die wêreldwye opkoms van die snelgroeiende groepe, die

Lees verder: Salafiste – die nuwe Moslembedreiging?

Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?

Leopold Scholtz skryf vandag ‘n lofprysing aan Solidariteit in Die Burger. As ‘n mens iets doelbewus verswyg kan gewoonlik daaruit afgelei word dat daar ‘n motief vir die verswyging bestaan. Ek stel die volgende aan u, dr. Scholtz: Die feit dat u nou Flip Buys en sy Solidariteit voorhou as die redelike stem uit die

Lees verder: Waarom hemel Leopold Scholtz vir Solidariteit op?

Winburg-konsentrasiekampkerkhof ‘haglik’

Die Erfenisstigting het die haglike omstandighede waarin die Anglo-Boereoorlogse konsentrasiekampkerkhof op Winburg is, by die Groen Skerpioene verkla. ‘n Woordvoerder van die stigting, Cecilia Kruger, sê die terrein lyk die ergste van die 53 in die land. Die Masilonyana-munisipaliteit het na bewering belowe om die terrein op te ruim. Kruger sê die Erfenisstigting sal die

Lees verder: Winburg-konsentrasiekampkerkhof ‘haglik’

Swart SAner uit Oostenrykse restaurant gejaag

‘n Swart Suid-Afrikaanse driekampatleet is in die dorpie Klagenfurt in Oostenryk toegang tot ‘n restaurant geweier, berig Beeld. Enoch-Xolani Katu (24) is deur uitsmyters verhoed om by die restaurant in te gaan, blykbaar omdat “die baas nie swartes hier wil hê nie”. “Daar was drie uitsmyters. Hulle het gesê hulle het ’n probleem met my.

Lees verder: Swart SAner uit Oostenrykse restaurant gejaag

Skool in petrolbomaanval

Inwoners van Zandspruit noord van Johannesburg het oornag ‘n petrolbom in ‘n klaskamer gesmyt, het die polisie Vrydag verklaar. Ao. Balan Muthan, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die klaskamer het afgebrand, maar die brand het nie na ander klaskamers versprei nie. Muthan kon nie die naam van die skool verskaf nie. “Dit is nou kalm en

Lees verder: Skool in petrolbomaanval