Anglo gaan hoes

Voormalige goudmyners beweer hulle het siliko-tuberkulose in Anglo American se Suid-Afrikaanse myne opgedoen en dagvaar nou die maatskappy in die Londense Hoërhof. Richard Meeran van die regsfirma Leigh Day & Co, tree namens meer as 450 voormalige mynwerkers op in ‘n klas-aksie geding, en eis ‘n onbepaalde bedrag in vergoeding volgens hofstukke wat Dinsdag geliasseer

Lees verder: Anglo gaan hoes

Vlaminge by die duisende ruk op oor taal

Zowat 6000 manifestanten hebben zondagmiddag in de Vlaams-Brabantse faciliteitengemeente Linkebeek tijdens de betoging ‘Dwars door Linkebeek’ hun stem laten horen. De manifestatie werd georganiseerd door het Taal Aktie Komitee (TAK), de Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo). Volgens de organisatoren daagden er ongeveer 5 500 belangstellenden op. De manifestanten getooid met Dietse- en

Lees verder: Vlaminge by die duisende ruk op oor taal

‘Die mense sal opeis wat aan hulle behoort’

Die ANC-jeugliga sal in Oktober die strate invaar om die nasionalisering van myne en ‘n gelyke aandeel in die land se minerale hulpbronne op te eis, het Floyd Shivambu, woordvoerder, Woensdag gesê. “Die ANCJL neem dié stap weens ons sterk oortuiging dat die verbetering van Suid-Afrikaners se lewens nie in raadsale en eindelose onderhandelings met

Lees verder: ‘Die mense sal opeis wat aan hulle behoort’

Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’

Suid-Afrika staan op die vooraand van ‘n volksmoord teen Afrikaners en “voorbereidings daarvoor is onheilspellend”, volgens die internasionale organisasie Genocide Watch. Die organisasie het Suid-Afrika vroeër vandeesmaand van kategorie 5 na kategorie 6 opgegradeer wat die risiko van ‘n volksmoord teen Afrikaners betref. ‘n Kategorie-6-land is een waar ‘n volksmoord voorberei word. Dit is slegs

Lees verder: Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’

Soesjikoning bedank wittes vir sy sukses

Kenny Kunene, Suid-Afrika se swart soesjikoning sê: “Toe ek uit die tronk gekom het, was dit blankes wat my ‘n werk gegee het” en “Malema ondersteun my in my uur van nood – Ek is nou nie van plan om hom in die koue te los nie”. Die swart man wat graag soesji van nakende

Lees verder: Soesjikoning bedank wittes vir sy sukses

VSA brei wapenopstellings in Afrika uit

Die Obama-administrasie is besig om geheime basisse vir onbemande tuie in Afrika en die Arabiese Skiereiland op te rig as deel van ‘n nuwe aggressiewe veldtog om al Kaida-aanvalle te stuit, het Amerikaanse amptenare gesê. Een van die installasies is in Ethiopië, ‘n Amerikaanse bondgenoot in die stryd teen Al-Shabab, die Somaliese militante groep wat

Lees verder: VSA brei wapenopstellings in Afrika uit

Nog NVP-lid vermoor

Sipho Mtshali, ‘n lid van die Nasionale Vryheidsparty, is doodgeskiet toe hy op pad huis toe was ná ‘n vergadering by die Vosloorus-hostel in Boksburg, oos van Johannesburg, het die party Dinsdag gesê. “Mtshali het Sondag die party se erfenisdagvieringe gereël voordat hy doodgeskiet is,” het Zanele Cele, woordvoerder, gesê. ‘n NVP-ondersteuner, Nkosi Ngwabe, is

Lees verder: Nog NVP-lid vermoor

Twee pasiënte in Durbanse hospitaal vermoor

‘n Vroulike en ‘n manlike pasiënt is vermoor binne die King Edward VIII Hospitaal in Durban, het die polisie in KwaZulu-Natal Dinsdag gesê. Die polisie is Sondag in kennis gestel van die moord op ‘n 49-jarige man, het lt. kol. Vincent Mdunge gesê. Hulle het sy lyk in die hospitaal gekry met wurgmerke aan die

Lees verder: Twee pasiënte in Durbanse hospitaal vermoor