NY stem vir strenger wapenbeheer

Die staat New York het die groot tree geneem om die eerste Amerikaanse staat te word wat streng nuwe beperkings kan plaas op aanvalsgewere. Dié besluit volg ‘n maand ná die slagting by ‘n laerskool in Connecticut, waarin 20 skoolkinders en ses onderwysers dood is. Wetgewers in die senaat het Maandag met ‘n voorsprong van

Lees verder: NY stem vir strenger wapenbeheer

Einde van staking dalk in sig

Plaaswerkers in Clanwilliam het ‘n ooreenkoms bereik wat moontlik die staking in die Wes-Kaap tot ‘n einde kan bring, het Cosatu Dinsdag gesê. “Ons is nou baie nader daaraan om die geskil eersdaags op te los,” het Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse Cosatu-sekretaris, aan joernaliste gesê. Ehrenreich glo die ooreenkoms is ‘n positiewe stap in die onderhandelings.

Lees verder: Einde van staking dalk in sig

Polisievrou wat glo buitelanders roof, vas

Die bevelvoerder van die Wrenchville-polisiestasie in Kuruman het Dinsdag in die Mothibistad-landdroshof op aanklagte van roof verskyn. Volgens die polisiewoordvoerder, lt. Olebogeng Tawana, is die saak teen kapt. Anna Phorotlho (42) tot 21 Januarie uitgestel vir ‘n formele borgaansoek. Sy sal intussen in aanhouding bly. Phorotlho is in hegtenis geneem na verskeie rooftogte verlede jaar

Lees verder: Polisievrou wat glo buitelanders roof, vas

De Doorns: Wit polisielede skiet swarte

‘n Swart man is in ‘n hospitaal dood nadat hy Maandag na bewering in De Doorns “deur drie wit polisiemanne met ‘n rubberkoeël geskiet is”, het Daily Maverick Dinsdag berig. Die aanlynpublikasie is glo besorg oor die rassehaat in Suid-Afrika. Die woordvoerder vir die Kaapse Wynland Departement van Gesondheid Joanne Otto het bevestig dat ‘n

Lees verder: De Doorns: Wit polisielede skiet swarte

Boeremag-veroordeeldes wil polisiesameswering oopvlek

Boeremag-lede wat op aanklag van hoogverraad skuldig bevind is, kan aansoek doen om hul skuldbevinding ter syde gestel te kry, het die Pretoriase hooggeregshof Maandag gehoor. Hulle beweer nuwe bewyse van ‘n polisiesameswering teen hulle het na vore gekom. Regter Eben Jordaan het die saak tot 24 Januarie uitgestel. Paul Kruger, wat sommige van die

Lees verder: Boeremag-veroordeeldes wil polisiesameswering oopvlek

OTM-bommerbende is wittes

‘n Misdaad wat uniek is in Suid-Afrika, kan nog meer ongewoon raak sedert dit bekend geraak het dat ‘n bende van OTM-bommers wit is. Die wit bende is veronderstel om verantwoordelik te wees vir ‘n reeks aanvalle in KwaZulu-Natal. Die wit bommers is uitgevang op CCTV-kameras wat duidelik hul wit velkleur openbaar. Die bende, wat

Lees verder: OTM-bommerbende is wittes

Mynbou moet verander sê Zuma

Suid-Afrika se mynbedryf nie kan voortgaan om “groot winste” te maak, sonder voordeel vir die land se burgers nie, het President Jacob Zuma Maandag gesê. Terwyl die mynbedryf die land gevorm het, het dit baie tekortkominge, soos die trekarbeidstelsel, het hy gesê in ‘n ​​onderhoud op CNBC se Political Exchange. Hy het beleggers se vrese

Lees verder: Mynbou moet verander sê Zuma

Frankryk se belange in Mali, Somalië sukkel

Franse soldate sal waarskynlik hulle lewens in Mali opoffer vir ‘n groot maatskappy, Areva, om die regte te kan verkry om ‘n uraanmyn te bedryf wat 5 000 ton in die suidweste van die land lewer. Frankryk steun swaar op kernkrag vir sy energiebehoeftes. Frankryk het sy lugaanvalle voorgesit wat dié week begin het om

Lees verder: Frankryk se belange in Mali, Somalië sukkel

Boere help stropers vang

Die polisie in Limpopo het vier mans wat glo renosters op ‘n plaas in die Waterpoort-distrik naby Makhado vir hul horings wou doodmaak, in hegtenis geneem. Die polisie het op ‘n wenk reageer. “Die eerste verdagte is [Sondag] gedurende ‘n gesamentlike sending deur lede van misdaadintelligensie, georganiseerde misdaad en die taktiese reaksie-eenheid in hegtenis geneem

Lees verder: Boere help stropers vang

Moord op Amerikaanse regeringsbeampte: Vrou vas

‘n Vrou sal binnekort in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die moord op ‘n Amerikaanse burger. ‘n Woordvoerder van die VSA se ambassade, Jack Hillmeyer, het bevestig dat die oorledene vir die land se regering gewerk het. Die voorval het die naweek by Oxford Gardens in Illovo plaasgevind. Lt.kol. Lungelo Dlamini sê die

Lees verder: Moord op Amerikaanse regeringsbeampte: Vrou vas