Michelle Obama, gesant van anti-wit Amerika

Die besoek van die Amerikaanse eerste dame aan Suid-Afrika het in ‘n week geskied waarin Julius Malema opnuut gedreig het om alle plase wat aan blankes behoort sonder vergoeding te konfiskeer. Dit wil voorkom asof “grondhervorming” of grondgryp na die Zimbabwiese model in die nabye toekoms in Suid-Afrika toegepas gaan word. Binne dié konteks was

Lees verder: Michelle Obama, gesant van anti-wit Amerika

‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald

Die proses van transformasie van die UOVS na ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse eee-duh-kayshunal inrigting, ná die Reitzhuisvoorval, is volbring. Oprah Winfrey, die Amerikaanse gemors-TV-koningin, het vandag ‘n eredoktorsgraad in die opvoedkunde ontvang by dié eens gerespekteerde instansie. Ek was terloops in erge versoeking om me Winfrey die kakpraatkoningin van Amerikaanse TV te noem, maar Praag is

Lees verder: ‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald

Kommentaar op Alaska-aardbewing

Die aardbewing van 7,2 wat eilande aan die kus van Alaska die 24ste getref het, fokus opnuut die aandag op hierdie probleem wat steeds lewens eis – hoewel daar nie noodwendig ‘n vergelyking tussen die sterkte van die aardbewing en die sterftes is nie. Die USGS se tabel wat aardbewings van 5 of sterker aandui,

Lees verder: Kommentaar op Alaska-aardbewing

VSA: Wit geboortes nou in die minderheid

Vir die eerste keer in die geskiedenis is die meerderheid babas wat in die VSA gebore word, nie meer wit nie. Dit maak deel uit van ‘n radikale verandering in rassamestelling, ook van ouderdomsgroepe in dié land. Daar is ‘n groeiende kloof tussen meestal wit, ouer Amerikaners en oorwegend swart jeugdiges wat regeringsbeleid in die

Lees verder: VSA: Wit geboortes nou in die minderheid

Wilders, die Reitz-4 en Malema

Drie sake onafhanklik van mekaar, en nie eens in dieselfde land nie, maar met ‘n strook gemeenskaplikheid. Op dieselfde dag as wat die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, onskuldig bevind is oor Moslem-uitsprake, is die vonnisse van die Reitz-vier na appél drasties verminder. Intussen wag die land met opgehoue asem op die uitspraak van die

Lees verder: Wilders, die Reitz-4 en Malema

Israel gaan flottielje stop

Israel is “vasbeslote” om ‘n flottielje, wat deur ‘n groep aktiviste gereël is om na die Gasastrook te vaar, voor te keer. “Israel is vasbeslote om die flottielje voor te keer,” het Ron Prosor, die Israeliese ambassadeur in die VSA, gewaarsku. “Israel het ‘n reg om homself te verdedig.” “Daar’s niks opbouends, geen humanitêre hulp

Lees verder: Israel gaan flottielje stop

Reitz-4 was ‘toneelspel’ sê regter

Regters M.H. Rampai en M.B. Molemela het die Reitz-vier se vonnisse in die Vrystaatse hooggeregshof drasties verminder. Dié uitspraak is ná die appèl van die studente gelewer. Rampai het gesê die landdros het by vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die oortreding gemaak. Die vermeende rassistiese oortredings wat die studente sou gepleeg

Lees verder: Reitz-4 was ‘toneelspel’ sê regter

Vrystaatse boere hier om te bly

Vrystaatse boere is in Suid-Afrika om te bly en om ‘n positiewe bydrae tot die land te maak, het die Vrystaat Landbou-vereniging Donderdag gesê. Dan Kriek, adjunkpresident van Vrystaat Landbou, het gesê die markte het reeds gereageer op Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga (ANCJL), se opmerkings oor nasionalisering en grondhervorming by die liga se

Lees verder: Vrystaatse boere hier om te bly

Die weg tot ons vryheid/volkstaat

“…en ek het soos die inwoners gemaak, wat na sy donkie soek terwyl hy op die dier se rug sit.” Don Quixote (deel. II, hoofstuk LVII) Wie ookal die donkie/ swart massa in beweging bring het die hefboom van mag in Suid Afrika in sy hand. Oom Harry het die swart massa in die kapitalistiese era ingedwing

Lees verder: Die weg tot ons vryheid/volkstaat

Wilders vry – maar nie einde van die pad

Die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, is vrygespreek op aanklagte wat ons in die Suid-Afrikaanse konteks die beste met haatspraak sou verstaan. Wilders, leier van die Partij vir de Vrijheid (PVV), is vrygespreek aan “groepsbelediging, aanzetten tot haat en discriminatie van niet westerse allochtonen.” Die regbank het bevind dat Wilders hom met sy uitsprake tot

Lees verder: Wilders vry – maar nie einde van die pad