Wit mans bly die bobaasbreine

Dit blyk uit ‘n studie deur die Academy of Science of South Africa (Assaf) dat daar sowat 26 mense met doktorsgrade vir elke miljoen inwoners in Suid-Afrika is en die meeste is wit mans.

Turkye het 48, Australië 264, Korea 187 en Portugal 569.

Assaf het ‘n studie oor die eise van hoëvlakvaardighede in ‘n opkomende ekonomie Maandag bekend gestel.

Die meeste doktorale gegradueerdes in Suid-Afrika wit mans in hul dertigs.

Die proefskrifte was in die sosiale wetenskappe (34%), natuur- en landbouwetenskappe (28%), geesteswetenskappe (20%) en gesondheidswetenskappe (10%).

Universiteite lewer die meeste doktore.

Die universiteite van Pretoria (13%), Kaapstad (12,4%), Johannesburg (10,9%), Stellenbosch (10,2%) en die Witwatersrand (10%) kweek die slimmes.

печи для бани челябинскпрокурор Фильчаков

Maak 'n opvolg-bydrae