Suid-Afrika is goed toegerus om kernkragsentrales te hê en het ‘n kernveiligheidskultuur met Koeberg wat veilig bedryf is vir meer as 32 jaar, het Eskom gister gesê.
Die prestasie van die Koeberg-kragstasie was ook konsekwent een van die sterkstes in Eskom se vloot van kragstasies, het die semistaatsinstelling in ‘n verklaring gesê wat duidelik daarop gemik is om verbruikers oor te haal tot kernkrag.
“Dit is ook die goedkoopste energieverskaffer in Suid-Afrika. Kern verg ‘n hoë aanvanklike kapitaalbesteding vir konstruksie, maar, operasioneel, bied kern een van die goedkoopste bronne van elektrisiteit, wat dit meer gunstig maak as enige fossiel kragopwekking.
“Verder, het Eskom beduidende lesse geleer uit sy huidige nuwe bouprogram om dit op die kernprogram toe te pas en om die risiko van skedulevertragings en kostes te verminder. Dit sal ook die huidige verhoudings stukrag gee om maksimum lewering van die sosio-ekonomiese impak van die kernbouprogram te verseker.”
Eskom het gesê sowat twee derdes van die wêreld se bevolking woon in lande waar kernkragsentrales ‘n integrale deel van die opwekking van elektrisiteit en industriële infrastruktuur is.
Regoor die wêreld, gebruik wetenskaplikes in meer as 50 lande byna 300 navorsingsreaktore om kerntegnologie te ondersoek of om radio-isotope te vervaardig vir mediese diagnose, kankerterapie, plaagbeheer, huishoudelike gebruik, en x-strale te produseer vir die behoud van vars produkte.
Kernenergie verskaf tans sowat 11 persent van die wêreld se elektrisiteit en deur Koeberg-kernkragsentrale naby Kaapstad word die grootste deel van die Wes-Kaap aangedryf daardeur en sedert 1984 verskaf dit oor die 4,4 persent van die totale elektrisiteitsbehoeftes van Suid-Afrika.
“Die meeste kragstasies gebruik dieselfde beginsels om elektrisiteit op te wek, met die enigste verskil as die bron van energie wat gebruik word om die skag van die kragopwekker te roteer.
“Kernenergie is afkomstig van die proses van die splitsing van die kern van ‘n atoom uraan-235 vir die vrystelling van energie in die vorm van hitte en bestraling. Hierdie proses staan bekend as kernsplyting.
“Die brandstof wat gebruik word in ‘n kernkragsentrale is uraan. Suiwer uraan is ‘n silwerige, blink, harde, swaar metal. Suid-Afrika beskik ook oor groot uraanreserwes en het ‘n uitgebreide uraanmynbedryf, wat die land een van die belangrikste produsente van uraan in die wêreld maak. Uraanproduksie in Suid-Afrika is ‘n byproduk van goud- en kopermynbou,” het Eskom gesê.
Voordele van die gebruik van kern as ‘n bron van energie is dat kernkragelektrisiteit nie lei tot koolstofdioksiedemissies en ander kweekhuisgasse wat die omgewing kan beskadig nie. Daarbenewens het die proses klein volumes afval geproduseer.
As gevolg van die baie lae inhoud van splytbare materiaal in die brandstof, is ‘n kernontploffing by ‘n kernsentrale onmoontlik, sê Eskom.

Voor die Hindenburg fiasco het die Zeppelin maatskappy ook ‘n perfekte veiligheidsrekord gespog. Met Philemon op die koolstofstawe van ‘n kernkrag sentrale dink ek nie dis “of” nie, maar “wanneer”. Die gewone kragstasies is dan reeds vir die getransformeerde kragwerker te ingewikkeld. Daar is meer as een insident wat hierdie resep vir ellende illustreer: Braamhoek/Ingula, Witbank: Duvha, Majuba steenkool silo, ens.
a) Koeberg was vir 32 jaar veilig en produktief omdat witmense dit bedryf het. Dit sal voortgaan om veilig en doeltreffend te wees mits Filemon daar wegbly en hom beperk tot kwotarugby.
b) Die rede waarom Filemon kernkragsentrales wil hê, is omdat daar groot geld by betrokke is en weer ‘n gulde geleentheid bied vir selfverryking en korrupsie.
Waarom so pessimisties wees oor kernkrag , bou dit net in die middel van Temboland as dit dan moet swart,…..en intussen kan die pessimiste ook sommer van die afrikaner pienkbontvarkies begin uitslag ….Dan kan ons klomp stoere boere Jingo nasate (amper 50% aan die einde van die ABO) weer van vooraf met die ingelse iooore (huidiglik DA maar die joore naam kan moontlik ook vorentoe verander) begin saamknoei, alles op n skoon lei,….n tweede miljard , n stronthuis PLUS stewige pensioenfasititeite wag by voorbaat op die horison.!
Vra die Japannese of hulle nog kernkrag in hulle land wil hê , en hulle is heelwat meer pligsgetrou en verantwoordelik as Sipho .
Daar gaan nou nog meer pro-kernkrag bemarking wees. Die russiese-kernkrag voorsiener wat die R1tril kontrak “gewen” het dmv Zuma en Tina, het reeds bevestig dat dit hul plan is.
Gupta het ook ‘n besigheid wat verrykde uraan verskaf. Sjina en Rusland het ook groot belangstelling vir die uraan in die Noord Kaap. Dit is diegene, die voor die handliggendes, wat hierby gaan baat.