Frontale aanval teen Merkel in invloedrykste Duitse koerant

‘n Merkwaardige ontwikkeling op die Duitse mediatoneel is die week se frontale aanval teen Angela Merkel deur die Frankfurter Allgemeine Zeitung, gewoonlik ‘n lojale skoothond vir Amerikaanse belange.

Die kanselier het begin met ‘n epogmakende verskuiwing, sonder om dit te verduidelik, en waarskynlik sonder enige oorweging…

Eiehandig het sy ‘n kettingreaksie vrygestel, wat die “disintegrasie” van die EU (soos Slowenië se premier Miro Cerar dit stel) kan beteken. Wat as die “migrasiechaos” beskou word, het oral populisme laat opvlam, wat Europa nog meer onregeerbaar sal maak…

Merkel se nugterklinkende vermaning dat die vlugteling- en migrantekrisis “net ‘n Europese oplossing het”, is leeg. Daar is in Europa geen meerderheid wat die idee van oop grense steun nie. Die meeste lande is verbind daartoe om hul soewereiniteit te behou…

Merkel – so word dit buite Duitsland beskou – het ‘n dwase beleid die wêreld ingestuur en nou dwing sy haar vennote om haar fout te herhaal.

Die vrou wat nog altyd gedink het aan die uiteinde van haar besluite, het haarself dramaties misgis.

13 thoughts on “Frontale aanval teen Merkel in invloedrykste Duitse koerant”

          1. Ek het nog gewonder waar kruip die propaganda B-spannetjie weg en siedaar! Dis nou vir jou “logika” man. Die grense wat gesluit word lei tot geweld, maar nie die grense wat oopgegooi word nie. Dis plein anders om. Is jy besig om die Rooinekke se onnoselheid te illustreer of glo jy dit self ook?

        1. Waar het ek gesê Siener praat van Merkel? “Het jy gesien hoe die Duitsers teen Merkel gedraai het”. Dankie dis my punt. Dan moet die Siener brigade mos dadelik in volle sterkte opstaan want hulle teorie word voor ons oë bewaarheid. En snaaks genoeg is daar nie eers soveel as ‘n piepgeluid van hulle nie. Klink of jy deel is van daardie ou propaganda B-spannetjie

          1. Jou sin maak nie “sin” nie. Ek glo nogal op ‘n manier in Siener. Ongelukkig nie met al die “uitlegte” daarvan nie.
            Wat jy met “Stil geraak” het bedoel verstaan ek nie. Die Duitse regering in sy huidige vorm sal ons nooit help nie. Miskien as die Regses daar oorneem, het ons ‘n kans. Dit moet nog eers gebeur voordat ek my hoop op hulle plaas.

  1. 1 “Die kanselier het begin met ‘n epogmakende verskuiwing, sonder om dit te verduidelik, en waarskynlik sonder enige oorweging…”

    2 “Merkel – so word dit buite Duitsland beskou – het ‘n dwase beleid die wêreld ingestuur en nou dwing sy haar vennote om haar fout te herhaal.” (ook in het binnenland)

    Is er nou wel of geen ‘beleid’ ?

    Ja, chaos veroorzaken is beleid. En geen dwaas beleid maar boosaardig beleid van de zijde van anti-christ, ex STASI IM merkel. Anti-duits, anti-christelijk, anti-westers, anti-blank, inhumaan. Want daar gaat de blanke Germaanse Christelijke Duitser voor betalen met oneindige financiële en humane kosten.(misdaad, lage geboortecijfers, verval van standaarden, beperking vrijheid, welvaart en welzijn)

    Dat is in de recente historie elders bij de ‘bevrijding’ in Arabische landen niet anders.

    Er kwamen vanaf de jaren ’60 al miljoenen ‘gastarbeiders(1 op 20 werkt(e) en begon direct m.m.v. linkse huichelaars en grijze wolven maffia gelieerd aan de regering uit Turkije , asielzoekers, migranten, vluchtelingen’ uit Afrika/islamitische landen naar West Duitsland en andere West Europese landen. Tegen de belangen van de blanke bevolkingen in.

    In Nederland werd de heer Janmaat als gekozen volksvertegenwoordiger ook in het parlement, 25 jaar lang opgejaagd en uitgejouwd en belaagd.

    Nu, zitten er twee racistische grijze wolven (Turkse islamofascistische maffia org.) ‘Denk’ Turken in het Nederlandse parlement, die zijn opgeleid, op kosten van de te verraden arbeidersklasse, door de PvdA socialisten.

    Ook in Duitsland heeft dit soort z’n intrede gedaan bij o.a. de ‘Grünen’ (özdemir) en Linke en SPD. Deze leiden laten geen kans onbenut om hun racistische anti-Germaanse houding te ventileren en in te zetten.

    Zetbaas Merkel heeft helemaal niets met echte Germaanse Duitsers en bv. ‘Altersarmut’ (structurele industrieel veroorzaakte ouderdomsarmoede van blanke Duitsers tijdens en na een halve eeuw hard werken en spaarzaam leven)

    ‘Vergrijzing’ ofwel stijging gemiddelde leeftijd door minder geboortes onder blank Christelijk, is een GEVOLG van deze verdringende onderdrukkende ‘migratie’ vanaf de jaren ’60 bij elke West Europees blank Germaans volk, terwijl de schulden, die steevast op blanke schouders worden verhaald, oplopen, en GEEN bestuurder daar een antwoord op heeft !

    Geen enkel wegkwijnend zwaar belast Europees volk wil nog meer ‘vluchtelingen’ via de sovjetiserende EU door de keel gestampt krijgen, en daarom nergens een referendum !

    Hieronder nog een loze toespraak van volksvijand merkel waarbij de afkeur van de echte Duitser blijkt. Alle optredens van haar waar die afkeur niet blijkt zijn in scene gezet.

    https://www.youtube.com/watch?v=pYxXP9ToZio

Maak 'n opvolg-bydrae