Teoloë byeen om Kairos-dokument te herdenk

Verskeie plaaslike teoloë en teoloë uit onder meer Noorweë, Zambië en Latyns-Amerika het in Soweto byeengekom om die verskyning van die Kairos-dokument dertig jaar gelede te herdenk.

Dié byeenkoms kom te midde van ‘n wêreldwye Christelike beweging teen Israel se hantering van die Palestynese kwessie en ‘n soortgelyke dokument ter ondersteuning van Palestina.

Verlede jaar, het die Presbyterian Church USA gevra dat Caterpillar en ander Amerikaanse maatskappye wat betrokke is in die Israeliese besetting, geboikot moet word.

Die Verenigde Metodiste Kerk en verskeie Quaker liggame het soortgelyke aksies geneem teen wat hulle grootskaalse menseregteskendings deur Israel noem.

Die Verenigde Kerk van Christus in die VSA, die UCC, ondersteun disinvestering, terwyl die Episkopale Kerk dit verwerp.

Sogenaamde progressiewe Amerikaanse Jode het tewens gevra of die UCC se jongste besluit ‘n “keerpunt” vir disinvestering teen Israel verteenwoordig.

Volgens die New York Times is dit nog net die “Mennoniete en Episkopaliërs wat sê nee”.

Die linkse Israeliese koerant Haaretz gesê beide kerke se besluit is ‘n belangrike deurbraak vir BDS teen Israel.

Die oorspronklike dokument is in 1985 deur ‘n groep hoofsaaklik swart teoloë vrygestel in reaksie op wat hulle bestempel het die kerk se louwarm houding teen apartheid nadat ‘n noodtoestand op 21 Julie 1985 afgekondig is.

Aktiviste wil nou hê kerke moet sterker optree teen die lot van armes.

Die voormalige direkteur-generaal in die kantoor van president Thabo Mbeki, eerwaarde Frank Chikane, was een van die opstellers van die Kairos-dokument.

Eerwaarde Allan Boesak is een van die onderstekenaars van die Kairos-dokument teen Israel wat in Desember 2009 onderteken is en wat ‘n oproep vir ‘n “Nuwe Jerusalem” verteenwoordig.

29 thoughts on “Teoloë byeen om Kairos-dokument te herdenk”

  1. Hierdie Baal priesters weet nie waarmee hulle speel nie.
    Die Presbeteriaanse, Vrymesselaar beheerde, kerk is aan die voortou by alles wat moet verander.
    eerwaarde, ds., Broeksak die bedrieer, vra vir n Nuwe Jerusalem, Sot! Die pous is jou een voor hy klaar besig om die Jode uit Jerusalem uit te jaag en het dit tot “Internasionale stad” verklaar. Hy maak reg vir sy boettie, die A/C
    Wonder watter NG broeders gaan die dokument onderteken?….

      1. State, ek dink Toets knyp met sy zoefter aan alles vas, hy nie reg vir daai muhrse vuur nie. Hy mos gese as die God van die Bybel teen mowwe is wil hy nie Hemel toe gaan nie. O wee, hier is baie wat van die straat hoeke af verkondig en skreeu en duiwels verjaag en bank rekenings verhoog en eie win soek. Die kerke laat die mense agter elke, wit pak, dweeper aanhardloop vir n “saligheid” iets soos die middle eeue, se afkoop boetes. Die Woord word verdraai om politici en Mafia te ondersteun, wee hulle

  2. En vanoggend word Radio Sonder Mense se luisteraars natuurlik vergas deur “eerwaarde” Allan Boesak wat ewe vroom sedelessies wil afsteek. Nou kyk, Kader Boesak (en amper spel ek dit met ‘n P), die veroordeelde stuk kriminele gemors, is die heel, heel laaste persoon wat vir enige iemand sedelessies kan afsteek. ‘n Kerk met “Christene” soos hy het niks met my uit te waai nie.

      1. Met al die gesteelde en verdraaide geskrifte in Christendom se aktetas staan dit tereg op ‘n aanklag van plagiaat. Dit lyk vir my die Nuwe Testamentiese appel val nie ver van die Ou Testamentiese boom van kennis nie.
        Nou kan die uitverkorenes my maar aanvat oor die Hebreeuse mites.

          1. Die Kairos-dokument is ‘n polietse menseregte dokument, wat nou teen die sionistiese opsteller van die UVMR, René Cassin, se ortodokse volgelinge gebruik word!
            Ek is anti-Abrahamitiese religieë, wat teruggelei word tot die eerste profeet, Abraham (hoewel sommige glo dat Adam as eerste profeet moet beskou moet word), insluitende die Bahá’í-geloof, wat die vereniging van die monoteïstiese Abrahamitiese gelowe nastreef.

          2. Henkst dit verstaan ek maar wat ek jou gevra het is of jy
            ook teen ander gelowe ingestel is of net teen die Christendom? Miskien moet ek
            jou so vra: Is daar enige ander geloof waaroor jy positief voel en by aanklank
            vind of vind jy geen aanklank by enige geloof nie?

          3. Riempies party mense sal dink aan ou Tommie die kat wat na sy kastrasie nie meer wou baklei nie. Toe is sy ore en stert al omtrent afgeskeur en sy neus flenters. Na sy groot operasie was hy net daar in sy RAADGEWENDE HOEDANIGHEID..

          4. Goeiemore Jan – Wat my opval is dat Henkst in sy totaliteit ingestel
            is om die Christendom in diskrediet te plaas ek het al voorheen lont begin ruik
            omdat hy nie pertinente vrae omtrent ander gelowe beantwoord nie. Sou dit die
            geval wees, verander sy doel tot deelname aan gesprek totaal. Daar is groot
            afgrond verskille tussen n agnostikus en n antichris. Ons leef in n tyd waar
            hierdie verskil duidelik van kennis geneem moet word en teen gewaak moet word.

          5. Die heidense Germane het ‘n mitologie geskep wat die kultuur en wese van die Ariese gees verhef het en waarin en waardeur die siel van die Ariër geopenbaar is. ‘n Ewige kode wat nooit durf gekniehalter word nie, want dan sterf die siel van die Witman…
            The earliest written record of Germanic religious attitudes is Julius Ceasar’s ‘De Ballo Gallico. He noted in book six writen in 53 BC: “They have no Druids to control religious obsevences and are not much given to sacrifice. The only beings they recognise as gods are things that they can see, and by which they are obviously benefited, such as the Sun, Moon, and Fire”
            Lees:- http://www.heiligdom.com/

          6. Henk, jy dwaal oor Abraham. Hy was slegs die progenerator van twaalf Blanke stamme in vandag se 48 Europa Nasies in 144,000 verseeldes. Abraham het geen teologie verkondig nie. inteendeel hy het droog gemaak om ‘n Kleurlingkind Ismael wat vandag se Arabiere en Indiers is uit ongeloof verwek het

          7. Van :

            http://www.suiderkruis.co.za/die-moderne-toring-van-babel/

            Fase Een

            “Die eerste fase, waarin ons nou is, vind voor die verdrukking plaas. Dit is ‘n onbybelse, globalistiese hervormingsproses wat as die enigste oplossing vir verskeie knellende wêreldvraagstukke gesien word. Probleme van ‘n wêreldwye omvang is buite die vermoë van individuele lande om op hulle eie op te los, daarom word dit as noodsaaklik beskou dat die internasionale gemeenskap kragte saamsnoer en universele strukture skep om beheer op ‘n wêreldvlak uit te oefen en sodoende ‘n vreedsame en leefbare toekoms vir alle mense te skep. Omdat die einddoel met die nuwe wêreldorde ‘n sataniese diktatuur is (iets waarvan baie min mense bewus is), is die hele proses van meet af aan antichristelik georiënteerd. Evangeliese Christene kan beslis nie aan hierdie moderne toring van Babel help bou nie omdat dit daarop gerig is om die grense uit te wis wat die Here tussen die nasies gestel het, asook tussen die Christendom en die nie-Christelike gelowe.”……………………………………

            Met dank aan Professor Malan.

    1. “Kairos Southern Africa’s response to Palestine Kairos: The Palestine Kairos document was launched in South Africa on Monday evening 4 April 2011, at a meeting of Kairos Southern Africa in Bredell near Johannesburg. The document is called: A moment of truth – A word of faith, hope and love from the heart of the Palestinian suffering.

      The notion of a Palestine Kairos Document was inspired by the South African Kairos Document as a Christian testimony of faith during the dark and last days of apartheid. Palestinian lay people, theologians and church leaders came together to express a testimony of faith in relation to their experience under the occupation of Palestine by Israel.

      In response to the message of the Palestine Kairos document, Christians from South Africa and countries in Southern Africa gathering at the conference decided to state the following:

      We fully honour this faith commitment and courageous witness as expressed by Christian brothers and sisters in Palestine. This testimony of faith, hope and love is a profound expression of Christian faith under circumstances of gross injustice.

      We feel seriously challenged by the Palestinian witness of faith in general as well as by their Kairos document and consequently we:

      · Affirm with the Palestinians that the core of the ‘conflict’ between Israel and Palestine is the occupation of Palestine by Israel. We affirm with them that the occupation of Palestine is a fundamental evil to be resisted as an obligation of faith. Moreover, we also consider the Christian theological justification of this occupation based on Zionism as a heresy. We have to deal with our own complicity towards putting the credibility and integrity of the Christian gospel at stake in the Holy Lands. We will have to challenge our own reading of the Bible in lending support to the death and destruction in Palestine today.

      · Consider the Zionist ideology as racist. Furthermore we consider the State of Israel to be an apartheid state. For South Africans, the similarities between the situation faced by Palestinians and the situation faced by us under apartheid are clear, striking and extremely painful.

      · Accept our complicity to the injustices suffered by Palestinians albeit through widespread ignorance, silence and apathy in our society.

      · Will challenge our society, government, political parties, business community, civil society, and indeed the churches and the Christian community in general about their complicity regarding this.

      · Stand in solidarity with Palestinians in their commitments towards non-violent resistance against the occupation. We support the call towards boycotts, divestments and sanctions (BDS) against the Israeli government.

      · Promote an ethical code of conduct about pilgrimages and other tours to the Holy Lands. We are concerned that, as things stand now, such tours obscure the present-day realities in Palestine under the Israeli occupation.

      Just as the white community in general and supporters of South African apartheid locally and abroad were challenged to change, we also challenge the conscience of all who support the Israeli occupation of Palestine. This change is possible.

      Whilst we reject the racially exclusive solution of Zionism to the holy land, we pray for an inclusive and just peace where the dignity and equality of all inhabitants are upheld.

      Rev. Moss Nthla, Chairperson: on behalf of Kairos Southern Africa.”

      Die opkoms van Chrislam

      ’n Ander onlangse ontwikkeling waardeur Christelike Palestynisme ook bevorder word, is Chrislam wat die ekumeniese versoening tussen die Christendom en Islam voorstaan. Dit is ’n poging om die Christendom en Islam in ’n wêreldwye mega-godsdiens te verenig. Op een van hulle webblaaie (www.chrislam.org/) word hierdie beweging se ekumeniese benadering soos volg geformuleer: “Ons is broeders. Ons is die familie van God. In sy oë is nie een van ons beter as die ander nie.” Volgens hulle is die twee groot monoteïstiese gelowe nou verwant aan mekaar en behoort hande te vat.

      Die Chrislam-beweging het dryfkrag gekry deur die uitsprake van vooraanstaande teoloë en politici, wat beweer dat Christene en Moslems dieselfde God aanbid en ook dieselfde Jesus dien. In sy boek, A brief illustrated guide to understanding Islam (bl. 57), sê I.A. Ibrahim: “Die Moslems respekteer en eer vir Jesus (vrede vir hom). Hulle beskou hom as een van die grootste gesante van God na die mensdom.”

      In die Koran is Jesus egter nie die eniggebore Seun van God nie, en ook nie die Messias wat deur God gestuur is om weer die troon van Dawid te herstel nie. Hy word inteendeel gesien as ’n profeet wat deur Allah aangestel is om die mensdom op die koms van Mohammed voor te berei. Islam ontken ook die soendood van Jesus. Ibrahim (ibid., bl. 58) sê: “Moslems glo dat Jesus nie gekruisig is nie. Jesus se vyande het beplan om hom te kruisig, maar God het hom daarvan bewaar … .” Islam verkondig duidelik ’n ander Jesus wat vreemd is aan die goddelike openbarings van die Bybel.

      Chrislam het totaal gefaal in sy pogings om gemeenskaplike grond tussen die Christendom en Islam te vind. Die Islamitiese begrip van ’n enkelvoudige Skeppergod wat nie ’n Seun het nie, kan nie versoen word met die Christelike konsep van die Drie-enige God nie. Daar is ook geen korrelasie tussen Islam se Jesus wat die ongekruisigde seun van Maria is, en die Christelike geloof in die gekruisigde en opgestane Seun van God wat self ook God is nie.

      Die groot eindstryd

      Daar is goeie redes waarom die Israeli/Palestynse konflik ᾿n prominente plek op die wêreldverhoog inneem. Gebeure wat met die opkomende nuwe wêreldorde in verband staan, fokus baie sterk op Palestina, Israel, en meer spesifiek die stad Jerusalem. Ten spyte van die feit dat die Palestyne nie histories belangrik is en ook nie etnies ᾿n duidelik omskrewe en hegte volk is nie, bevind hulle hulself in dié gebied waar die toekoms van die wêreld bepaal gaan word. Hulle eise vir nasieskap word deur revolusionêre magte gebruik om invloed te verkry in die land en stad wat deur God bestem is om die middelpunt van die Messias se wêreldregering te wees.

      Die magsopbou wat tans in die wêreld aan die gang is, gaan in die afsienbare toekoms na ’n antichristelike nuwe wêreldorde lei waarin Israel se grondgebied verder gaan krimp totdat hierdie land deur ondergang in die gesig gestaar sal word. Jerusalem sal waarskynlik onder internasionale beheer kom en ’n multigodsdienstige karakter aanneem. Liberale, ekumeniesgesinde Jode sal met die valse messias saamwerk om hierdie transformasie te laat slaag. Die uiteinde hiervan sal ’n ten volle ontplooide wêreldregering en alliansie van wêreldgodsdienste onder die beheer van die Antichris wees.

      Eers wanneer die ware Messias kom, sal ’n Christelike nuwe wêreldorde ingestel word met Jerusalem as hoofstad. Die grense van Israel sal dan aansienlik uitgebrei word, terwyl die kunsmatig geskepte Palestynse staat sal ophou bestaan. Sy inwoners sal of as “vreemdelinge” in Israel aanbly of terugkeer na die lande van hulle herkoms, naamlik Egipte, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië.

      1. Dankie vir hierdie uiters leersame skryfsel Skilpad. Die groter prentjie lyk soos blas en black rassisme teen wittes.

        Ek sien die ‘Jood ‘ metafories as alle soorte anti-Christene , anti- gotters
        waarvan die Joodse Baalkultus met hul sinkretisme [ veelgodery] die voorbokke [-ryers] is.
        .
        Die Afrikaner volk is Calvinisties gebore en het tot bekering gekom toe ons agter die Joodse Baalkultus van Piet Retief gedwaal het , met die Gelofte.

        Hierdie Baalkultus was die oorsaak van die ABO volksmoord en die moord op Verwoerd.

        Vraag bly egter staan: Wat gaan ons daaromtrent DOEN?

        Saam koer en jodel in die anti-semitiese blas en swart Kairos koor?

        Of gaan ons die suiwer Christelike Calvinistiese tempels van ons Volksgees weer opbou en restoureer soos wat ons op Orania oa mee besig is. ??

        Waar is ons heil te vinde?

        Die antwoord is 1 Kor 13.

Maak 'n opvolg-bydrae