Die nasate van die volksmoordslagoffers wat ‘n lesing bygewoon het, verskil van die Duitse Evangeliese Kerk van Wesfale wat meen volksmoord in Namibië moet nie slegs tot twee stamme beperk word nie.
Dit is verlede week deur dr. Ulrich Möller tydens ’n openbare lesing in Windhoek aangevoer, het die Republikein berig.
Volgens mnr. Johannes Matundu hanteer die Duitsers die volksmoordkwessie, soos hulle dit ag, nie sensitief genoeg nie.
Matundu sê dat “Duitsland nie die speler en die skeidsregter op dieselfde tyd kan wees nie”, deur vir die nasate van die slagoffers voor te skryf hoe om op die kwessie te reageer.
“Dit was duidelik in die uitwissingsbevel watter stamme uitgeroei moet word. Dus, daar is geen sensitiwiteit in hierdie geval nie,” het Matundu gesê.
Dit is op grond hiervan dat Mautundu die mening van die Duitse kerk verwerp om ander stamme in te sluit.
Hy sê sou ander stamme meen hulle het ’n saak teen die Duitsers, hulle dit op hul eie moet aanvoer.
“Dis nie dat ons die volksmoord ’n stamkwessie maak nie, maar die waarheid is dat dit ons, die Ovaherero en die Nama, geteiken was,” het die voorsitter van die Ovaherero-Ovambanderu Volksmoordstigting (OGF), me. Utjiua Muinjangue, gesê.
Sy sê dat die nasate van die volksmoordslagoffers en die Duitse en Namibiese regerings die onderhandelinge met behulp van ’n onafhanklike bemiddelaar moet voer. Möller se mening is egter dat ’n onafhanklike bemiddelaar nie nodig sal wees nie.
Maar volgens Möller moet volksmoord-onderhandelinge nie tot die Ovaherero en Nama beperk word nie.
Die mening van dié kerk is dat ander stamgroepe ook by die onderhandelinge ingesluit moet word, omdat hulle ook in die proses vermoor is.
“Ons moet ons horisonne ter wille van vrede verbreed,” het Möller gesê.
Die kerk se mening in hierdie verband is dat die Duitse regering die Namibiese regering geldelik moet ondersteun om vir die skade te vergoed wat Namibië as gevolg van die volksmoord gely het.

en zo is het dringen geblazen in de zuiging van de holocaust industrie. Geen plek voor Germaanse Duitsers terwijl ‘christen’ Gauck de hele wereld uitnodigt mee te vreten.
Joschka Fischer, Bündnis90/Die Grünen:
„Deutschland ist ein Problem, weil die Deutschen fleißiger, disziplinierter und begabter als der Rest Europas (und der Welt) sind. Das wird immer wieder zu ‘Ungleichgewichten’ führen. Dem kann aber gegengesteuert werden, indem so viel Geld wie nur möglich aus Deutschland herausgeleitet wird. Es ist vollkommen egal wofür, es kann auch radikal verschwendet werden – Hauptsache, die Deutschen haben es nicht. Schon ist die Welt gerettet.“
Zelfs de honderdduizenden ‘vluchtelingen’ per jaar willen beter en warmer liggen dan de 14 miljoen verdreven Duitsers uit de Ost Gebiete destijds deden. Of dan de germaanse bejaarden die nu in Altersarmut zijn gedrongen.
Bouw zelf eens een Benz, of opera of boek of filosofie of technologische vinding met hard werken met al die ‘black pride’ waar nog geen roeiboot voor meer dan 10 personen uitkwam en zal komen…..
Dis waar dat die Duitsers teen die Hereros en Namas opgetree het om hul mag en moordlus te breek oor die ander stamme. Hulle het ‘n skrikbewind en terreur gevoer 1890 -1900 sodat die ganse populasie verminder het. Hulle was die kriminele aggressors en die Duitsers was die owerheid wat sy swaard mag toegepas het. Hulle het 60000 moordenaars oor een naweek in die Waterberge vasgekeer en vrekgeskiet en die watergate na die ooste vergiftig vir die wat na Botswana toe gevlug het.
Daarna was daar vrede en vooruitgang in Duitswes.
Dis ook verstaanbaar dat die Duitse Koloniale staat, militêr strategies verhard moes word 2 jaar na die ABO staatsgreep en gewapende roof van die naburige Republieke. – wat so amper op ‘n volskaalse burger oorlog uitgeloop het – wat oor die grens kon spoel met vlugtelinge en agtervolgers.
Die Hereros en Namas het /kon inspirasie put van die Rhodes projek ..
Beloftes maak skuld oor daai skerpsinnige brief ons gekry het oor Cecil die Rhodesiese leeu.
Laat ek dit hier plak:
Today the West doesn’t worry about Zimbabwe, or Robert Mugabe, they worry about a lion they
had never heard of… in the same country where state violence… rape and murder… even genocide… is an accepted method of rule! Europe and the Westworry only about a lion, no one had heard of before last week!
Rhodesians fought bravely for Britain, out of all proportion to their small population in Boer War,
WW1, WW2, Korea, Malaya, Aden, and Kenya.
Rhodesia was never an apartheid state, it was a country caught between the process of
transition from colonial rule, to majority rule. The rape of The Congo and the destruction wrought on so many other African nations was taken as a warning of what was to come though if the process was not taken with care, it had to be a slow process, not the fast one – which had cost tens of thousands of lives in the Congo and was to cost the lives of hundreds of thousands by the time the Bush War in Rhodesia started in earnest; probably several million by now (as
war there continues to rage). Virtually the entire European population of the Congo was ethnically cleansed, something politically incorrect to mention today!).
The hand of the Rhodesian government was forced by Marxist guerrilla forces indoctrinated,
armed, trained, supplied and in some cases led by Soviet, Cuban, and Eastern Bloc nations.
Rhodesia was caught between a rock and a hard place, those not there try and judge and today
are more interested in the fate of a lion they’d never heard about before, than the fate of a nation both black and white who have been murdered, abused, beaten, raped, and robbed.
And before anyone mentions “race” the Rhodesian parliament and government included a
majority of African Rhodesians by the mid 70’s, it was even led by one towards the end, the Rhodesian Armed Forces was over 80% African… and the vast majority of those who have suffered at the hands of Mugabe have been African, in the first few years of independence, for example, Mugabe’s North Korean trained 5th Brigade carried out a secret ethnic genocide of his opponents people, the Matabele… as many as 50,000 lost their lives in 1981-86 alone!
Hundreds of farmers were murdered in a campaign of terror that went on for years before the
farm invasions, hundreds more have lost their lives since, crime and political terror became one after independence.
Today the West doesn’t worry about Zimbabwe, or Robert Mugabe, they worry about a lion they
have never heard of.
Perhaps the Afrikaner should Perdue a genocide claim against the Zulu kingdom as well.
Sorry should read …. pursue