Vier swart spelers ingesluit by Springbokspan

Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer het vier swart spelers ingesluit in die begin vyftiental vir Saterdag se toets teen Argentinië, het RSG berig

Meyer is die afgelope paar dae onder druk weens beskuldigings van gebrekkige transformasie in die nasionale span.

Meyer het verskeie veranderinge aan die span aangebring wat verlede week teen die Puma’s verloor het. Die meeste veranderinge is weens beserings.

Lwazi Mvovo sal uitdraf op vleuel, terwyl Jesse Kriel terugskuif na senter. Zane Kirchner is die heelagter om die beseerde Willie le Roux te vervang.

Die stut Trevor Nyakane vervang Vincent Koch wat beseer is. Pat Lambie, Willem Alberts, Marcel van der Merwe en Adriaan Strauss is weer deel van die begin-vyftiental.

Victor Matfield is die kaptein. Die span vertrek vandag na Buenos Aires.

Aanduidings is intussen dat Meyer se kontrak met die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie verleng is, hoewel die rugbyliggaam geen besonderhede bekend wou maak nie.

Volgens berigte sal hy die nasionale span tot die 2019 afrig wanneer die Wêreldbekertoernooi in Japan plaasvind.

Intussen wil SARU geen woord rep oor of ondersoeke aan die gang is oor bewerings dat vyf swart spelers hul lot by Cosatu gaan bekla het omdat hulle nie by die span ingesluit word nie.

16 thoughts on “Vier swart spelers ingesluit by Springbokspan”

  1. En toe swig Meyer voor die druk. As Cosatu of die regering hul bekke oopmaak is dit oor ras/kleur. Dit raak nou regtig ‘n pyn in die g*t! Na die wereldbeker kan hulle maar die hele span swart maak. Dan sal ons net soos ons pikswart sokkerspan kwalifiseringswedstryde moet speel om te kwalifiseer vir die volgende wereldbeker.

        1. Wat vir my nog erger is – is dat die swartes dit nie besef
          dat dit ons was wat na 1948 – toe ons aan bewind gekom het – vir hulle gratis
          mediese dienste voorsien het, huise gebou het en skole gebou het en ons
          Afrikaners was goed vir hulle. Vandag vertrou hulle eerder Sjinese en Russe en
          haat ons met n passie, en laat hulle opsteek deur wreedaard soos Mugabe.
          Intussen is dit nog steeds ons gehate Afrikaners wat probeer om hierdie land
          van ons red uit die hande van onwettige immigrante en grondsugtige Sjinese, dan
          praat ek nie eers van die Britte wat al ons edelmetale gestroop het nie.

          1. Riempies, afguns is ‘n lelike ding. Onthou ook al die sportvelde wat ons laat bou het en tot en met vandag kan hulle nie hondhaaraf maak van enige sport (behalwe klip gooi) nie en dit, is ook die witman se skuld want ons het hulle nie ontwikkel nie. Mens kan sien hulle spronge word al hoe benouder – mens kan die “apartheid se skuld” ook net soveel maal gebruik.

      1. Hoekom leer die swartes so moeilik hulle les? Hulle moes tog
        maar al gesien het hulle swart onderdane stel nie belang in rugby nie ek sal
        nie betaal vir n kaartjie nie en die blankes is moeg vir hulle geinmengery met
        die rugby – hulle bly weg en al die rugby unies is al bankrot asgevolg hiervan –
        maar leer is min. Hulle moet nou maar liewer begin om die rugbyvelde te
        verander in motorresiesbane – nie dat as mens in gedagte hou hoe onbeskaafd die
        swart taksies en die swart blouligbrigade die paaie misbruik – enige hoop kan hê
        dat dit daar beter sal gaan nie. Maar rugby moet hulle nou maar op hulle mae
        skryf en met hulle hemde afvee.

    1. nou Karel, die riekte al wat meer Tjechisch hoewel de voornaam Karel ook daar veel voorkomt.
      Maar aangaande nog meer willen en aansluitend bij al die waanzinnige kostenverslindende naamsveranderingen van straten in uw steden, kunt u uw naam misschien als verzoenend gebaar vast veranderen in Thabo o.i.d. ?

Maak 'n opvolg-bydrae