Die voormalige hoof van die Internasionale Atoomenergie-agentskap, Mohamed ElBaradei, sê Afrika kan nie meer die kolonialiste blameer vir sy probleme nie.
Hy het bygevoeg dat die Afrika-Unie ook ’n klaaglike rekord van oplossings vir Afrika-probleme wys.
Netwerk24 berig dat ElBaradei in Pretoria tydens ’n mediagesprek wat deur die Thabo Mbeki-stigting gereël is, gesê het niemand anders nie as die vasteland se leiers moet die skuld kry vir die konflikte wat herhaaldelik opvlam.
Volgens hom het die kontinent die afgelope jaar 65 persent meer aan wapentuig bestee as die vorige jaar en dit dui daarop dat lande hulle eerder gereed maak vir oorlog as vir vrede.
Hy het gesê dis goed om Afrikadag te wil vier, maar daar is nie veel om te vier op die vasteland of in die wêreld nie.
Hy het voorgestel dat sanksies teen Burundi ingestel word om die president te dwing om gehoor te gee aan Westerse eise dat hy nie vir ‘n derde termyn dien nie.
Hy het gesê armoede is ‘n “wapen van massavernietiging”.

**#$%!! Dis jammer dat dit al is wat die ou kwyt geraak het. Maar hy is so in die kol. “Hy het gesê dis goed om Afrikadag te wil vier (glad nie oortuig van daai nie), maar daar is nie veel om te vier op die vasteland (absoluut) of in die wêreld nie”
More Vrystaat,
ek vermoed hy bedoel seker dit is ‘n goeie gedagte want dit is al wat dit is. ‘n Goeie gedagte.
Dat daar egter ‘n lig opgegaan het vir iemand is nogal iets om oor opgewonde te raak, maar heelaas is dit een stem in die oerwoud, foeitog ja.
Dis soos om vir ‘n rivier te se hy moet binneland toe vloei – hulle sal altyd iemand blameer vir hulle gemors
Ek het nou onlangs n artikel gelees van n Ierse joernalis waarin hy ondermeer praat oor Afrika.Hy se ondermeer”Africa is giving nothing to anyone outside Africa apart from aids and new diseases.Even as we see African states refusing to take action to restore something resembling civilisation in Zimbabwe, the begging bowl for Ethiopia is being passed around to us out of Africa yet again. It is nearly 25 years since the famous feed the world campaign began in Ethiopia, and in that time Ethiopias population has grown from 33.5 million to 78 million today. So, why on earth Should i do anything to encourage further catastrophic Growth in that country.Where is the logic? There is none. The wide eyed boy child we saved 20 years or so ago is now a low IQ ,AK47 bearing moron , siring children whenever the whim takes him and blaming the world because he is uneducated, poor and left behind”. Hy skryf verder”Indeed, Voodoo idiocy seems to be in the ascendant , with the President of South Africa Being a firm believer in the efficacy of a little tap water on the post -coital penis as a sure prevemtative against Aids infection.
Afrika dag is oral gevier. Wat het Afrika om te vier?