‘n Ma van drie jong kinders, Natasha Swartz, verskyn weer op 24 Junie in die Bloemfonteinse Streekhof na sy vandag vlugtig verskyn het op ‘n aanklag van opsetlike saakbeskadeging.
Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel. Die saak spruit ‘n voorval waartydens Swartz opsetlik die motor van haar voormalige man vier keer Vrydag by ‘n spogskool in Bloemfontein gestamp het.
Na wat verneem word beloop die skade aan haar man se motor R200 000 en nie R20 000 soos OFM voorheen berig het nie.

Hell hat no fury like a woman scorned….
mmmm schmaak my daar is n “derde party betrokke, en as manlief rondgeloop het, hoop ek sy ry die tjor met n padroller, hom en doedie binne in.
Sou graag die storie op youtube wou sien
Sy moes net sy voertuig geneem het … dis nou as manlief “oortree” het.
Jis, die arme kinders bloos seker nog steeds. Ek hoor “Evening Primrose Oil” help vir hierdie klas van ding 🙂
Sug, vrouebestuurders!