praag.co.za

Fedsas vandag in hof oor Afrikaanse skole

Written by

in

,

Die Federasie van Skoolbeheerliggame, Fedsas, bring vanoggend ‘n dringende aansoek in die hooggeregshof in Johannesburg teen die Gautengse onderwysdepartement het RSG berig.

Gauteng se plan is om “parallelmedium-onderrig”, Engels, by verskeie skole in te stel.

Fedsas voer aan dat die LUR, Panyaza Lesufi se plan om 124 enkelmediumskole na dubbelmedium om te skakel, onwettig is.

Lesufi sê die plan is daarop gemik om ‘n oplossing vir oorvol skole in die provinsie te vind.

Dit het onlangs in ‘n uitgelekte dokument aan die lig gekom dat die plan hoofsaaklik Afrikaanse skole betrek.

Fedsas voer aan die plan is strydig met die statutêre regte van skoolbeheerliggame om taal- en toelatingsbeleid by skole te beheer.

Lesufi hou vol dat taal as rookskerm gebruik word om nie-rassigheid te belemmer.

Comments

19 responses to “Fedsas vandag in hof oor Afrikaanse skole”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hulle gaan aanhou hiermee totdat daar geen Afrikaanse skole meer oor is nie. Miskien is dit in elk geval tyd om al ons skole te privatiseer teen al die ander afrikadroggeskiedenis wat hulle nou wil invoer en verpligtend maak. Heropleidingskampe soos in die ou sowjet unie.

    1. Vrystaat Avatar
      Vrystaat

      Die idee van privaatskole het al ‘n hele paar keer by my opgekom. As ons dit kan regkry kan ons vir die regering ‘n vet vinger wys.

      1. expatNederland Avatar
        expatNederland

        Dit beteken, belasting betaal.. betaal vir iets waar jy al reeds belasting op betaal?
        Weet nie waarom mensen nog belasting betaal. Welke voordeel kry jy uit jou belastinggeld.. behalwe dat dit teen jou gebruik wordt??

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Weerhou die belastinggeld – ons mense moet dit ook leer.
          Die ander ding wat ons ook sal moet doen is ‘n private universiteit. Dit is egter ‘n perd van ‘n heel ander kleur.

  2. Guest Avatar
    Guest

    “In such a world of conflict, a world of victims and executioners, it is the job of thinking people, not to be on the side of the executioners.” Albert Camus

  3. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    Die regering is eenvoudig te korrup en te sleg om nuwe skole te bou en so die druk op “hul oorvol skole” te verlig. Nou wil hulle die Afrikaanse skole binne-sypel met hul rasse-politiek!

    1. Andy van Vuuren Avatar

      Vrystaat, hulle maak hulle probleem ons s’n.
      Hulle vernietig en brand skole af en dan is die bestaande skole sodanig oorvol.
      Hulle moet ophou om te teel, want DIT is ook hulle probleem.
      Ek wonder hoeveel van daardie duisende rekenaar tablette wat hulle so gul aan die leerlinge uitgedeel het is nog funksioneel en in hulle besit. Dit was nou ‘n ander klug.

      1. Vrystaat Avatar
        Vrystaat

        En hoe lank dink hulle gaan die oorblywende blanke onderwysers dit uithou in ‘n skool wat deur swartes oorgeneem gaan word??

        1. Andy van Vuuren Avatar

          Dit is dan wanneer ons blanke kinders daaronder gaan ly, want wat kan ‘n mens nou by ‘n primaat leer.
          Shoe ekskuus.

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ja, nie grpraat van die nuwe skole wat klaargebou en in onbruik staan in van die gebiede nie.

  4. Statetheobvious Avatar
    Statetheobvious

    Lyk my Lesufi het vergeet van 1976

  5. Rifrug Avatar
    Rifrug

    My ervaring is dat FEDSAS net soos Soliforum nie pro Afrikaans is nie, maar pro Status Quo

  6. jan Avatar
    jan

    Die Broederbond het destyds met die stigting van die Model C staatskole oortollige onderwysers afgedank en die blanke skole se kapasiteit vol gemaak – al die klasse is vol gemaak – sodat daar nie meer plek vir swartes kan wees nie.

    Toe stig ons met die grootste teenstand van die NP Broeders die BCVO Privaat skole wat wel nie soveel sportgeriewe het nie maar wat se kwalifikasies uitsonderlik gesog is en maklik werk kry. Hulle kry hier en by oorsee se universiteite maklik keuring sonder oorbrugging kursusse. Die skoolgeld is dieselfde en selfs goedkoper as die Staatskole

    Soos Rifrug tereg opmerk is die meeste wittes nog steeds nie gepla oor ‘n oplossing nie maar net in die status quo.
    Die privaat opsies is die enigste oplossing

  7. Riempies Avatar
    Riempies

    Die ANC regering wil nou maar nie aanvaar dat die
    swartkinders oorkoepelend n agterstand het nie. Die oorgrotermeerderheid word
    ondervoed groot baie ly aan alkohol sindroom en het n ander tipe van onderwys
    nodig.

    As die ANC die naam regering waardig was dan is hierdie
    probleem al jare terug aangespreek – maar die ANC wil net geld he tenkoste van
    hulle eie mense en traak nie n duiwel oor hulle swart kinders nie. Die ANC maak my
    siek met hulle hopelose onbekwaamheid verstandlose optrede – en dan dink hulle- hulle
    is slim en deftig as hulle net by die blankes afneem en net in hulle eie bodemlose put gooi – o-ja
    en duur motors ry en Guchi pakke dra. DIE ANC REGERING MAAK MY SIEK!!

    1. jan Avatar
      jan

      Riempies
      Die Wit libturds en libtards is mi nog veel erger as die Swartes [ indien moontlik.]
      Mens weet maklik wat in die swartes se koppe [ nie] aangaan [nie] maar met die Wittes weet mens nooit. Baie wittes het die skyn van voortreflikheid maar is liefdeloos en volkome vals.
      Maar nie almal nie….

      1. Bad Moon Avatar
        Bad Moon

        Seker die mees waar woorde wat nog op hierdie blad ge uiter is, ek stem met jou volkome saam, Jan

      2. Riempies Avatar
        Riempies

        Plaas hulle name op die lys – die tyd kom nader!

    2. Dolk Avatar
      Dolk

      Ek het my voorgeneem om myself te beteuel… Dis hoe ek tans daaruitsien…:

  8. Bad Moon Avatar
    Bad Moon

    Nou word die Afrikaanse skole met dubbel medium bedrieg en gedreig, maar wat het van die geld geword wat die afgelope 20+jaar aan onderwys toegestaan was. Hoe kan ek so ‘n vraag vra, dit is in sekere ouens se beursies. Dit is die rede hoekom ons skole bedreig word, deur hierdie karakters se onvermoeë om geld en die departemente na behore te kan bestuur. Daar sou genoeg skole gewees het as daar geen geld gesteel was nie, maar nee, hierdie kokkerotte ken net een ding………………… Wat my verstand te bowe gaan is dat hulle president weer, soos gister in die parlement staan en lieg deur te sê dat die land vooruitgang beleef soos nog nooit van te vore. My vertaling, asb. Kry die ou nie skaam om sy mense en die buiteland so te belieg nie, gelukkig het ons oë en ore en leef ons in hierdie gemors omstandighede.
    Enels wat my aanbetref is en bly die taal van die onderdrukker en hoe gouer hulle dit besef en andere, hoe gouer sal ons wegkom van hierdie gogga wat ons net wil onderdruk, of altans probeer onderdruk..

Leave a Reply