Die Inkomste- en Doene-agentskap sê vier van die mense wat in hegtenis geneem is, het die kokaïen aan hulle lywe versteek. Nie een van hulle was deel van die skip se bemanning nie.
Die verdagtes word ondervra en niemand is nog aangekla nie. Die agentskap beraam die straatwaarde van die kokaïen op 1,2 miljoen pond.
