Dalai Lama beskuldig dat hy volgelinge aanhits tot immolasie

Die Chinese regering beskuldig die Dalai Lama daarvan dat hy sy volgelinge in Tibet opsweep om hulself te verbrand.

Die regering het gister ’n verklaring uitgereik waarin die 79-jarige leier daarvan beskuldig word dat hy sy volgelinge manipuleer.

Volgens die International Campaign for Tibet het 113 mans en 24 vroue hulself al sedert Maart 2011 ­geïmmoleer.

Intussen het aartsbiskop Desmond Tutu aangekondig dat hyself, asook die Tibetaanse monnik, wat hy as “Sy Heiligheid” aanspreek, “meer vreugde in ‘n onsekere wêreld wil skep” met ‘n nuwe interaktiewe boekprojek vanuit die Britse hoofstad Londen.

Chinese amptenare het intussen herhaaldelik die uitgeweke Dalai Lama se aansprake op reïnkarnasie uitgedaag as bog.

Die Dalai Lama vertel aan sy volgelinge dat hy as die Tibetaanse Boeddhisme se hoogste godsdienstige leier, weer hergebore sal word.

In reaksie op Chinese kritiek het ander Tibetaanse geestelikes verklaar dat die Dalai Lama nie hergebore hoef te word as hy nie so voel nie. Hulle het gesê die besluit berus by hom alleen in ‘n radio-onderhoud met Radio Free Asia in Washington.

Hulle het ook verklaar dat hulle onwrikbaar aan die verskynsel glo.

China het Woensdag die Dalai Lama gevra om sy “illusies” oor Tibet se toekoms te laat vaar omdat hy eerder vir onafhanklikheid as outonomie agiteer en onopreg is daaroor.

China sê die monnik het ‘n “sentimentele verbintenis aan ‘n feodale teokrasie” en dat die streek sedert antieke tye deel van China is.

12 thoughts on “Dalai Lama beskuldig dat hy volgelinge aanhits tot immolasie”

  1. hierdie bly n brandpunt in my lewe. Kan Darling Lama asb vir Piskop Toe Toe ook die immolasie tegniek leer asb? Nou weet ek dat Winning Mandella ook n gereinkarneerde demoon uit satan se koningryk is. Sy het haar volgelinge die immolasie tegniek geleer met buitebande en “stompies”. Moet asb net NIE vir die piskop die reïnkarnasie tegniek leer nie, VOS!!! laat die ding wegbly wanneer hy sy pappa, daar onder gaan besoek, maak die hekke toe.

      1. Skies Baas, jou voorstel is uitstekend. n Lama is n tiepe skaap, dink ek,……
        Ook dink ek daai oranje lakens wat hulle om hulle self draai is goedkoper as Firestone of Dunlop. Ek sal winnie se kursus borg as sy sou belangstel….

      2. Baas, werd hem niet vorig jaar de toegang tot dit land, waar miljoenen duistere figuren zonder oponthoud de ongecontroleerde grenzen overstromen, juist geweigerd in SA ?
        Zodat de heer Tutu weer een quasi verontwaardigde pruillip kon trekken.

  2. Soms voel ek dat dit moontlik is om van woede aan die brand te slaan! (blykbaar heeltemal moontlik – volgens dié skakels …)

    http://science.howstuffworks.com/science-vs-myth/unexplained-phenomena/shc.htm
    http://en.wikipedia.org/wiki/Spontaneous_human_combustion
    http://en.wikipedia.org/wiki/Spontaneous_combustion

    Die ding wat my so woedend gemaak het – is ‘n berig vandag dat ‘n Brit ‘n 10 maande oue rifrug verkrag het …

    Sou ek geïmmoleer word deur woede … wie sal vir my honde water gee? Dus is ek nog hier!

  3. Ons eie Naspers Baalpriester Dottor Abel Pienaar trek die Boedisme so bietjie voor tussen al sy veelvuldige diy drekgodjies..

    Vandag in Netwerk 24 skryf hy hoekom hy nie van Paul Kruger as Calvinis hou nie…. ‘ omrede hulle hulself as meerderwaardige uitverkore Israeliese volk van God beskou ”

    Enigeen wat ernstig is sal weet dat dit presies vals is – presies die teenoorgestelde is die waarheid.

    Calviniste glo dat ons almal verlore is sonder die soen verdienste van Jesus. Net God kan ons red en alle mense is ewe verlore.
    Die uitverkiesing leer bepaal dat net sekere mense ongeag ras of volk deur God uitverkies is maar suiwer uit Sy genade sal geskiet en sonder enige verdienste – slegs geloof hoop en liefde.

    Dis juis die eksklusiewe wit manlike Baalkultus van Rhodes wat behep is met wit rassistiese meerderwaardigheid en aanleiding gegee het tot die ketterse verleiding van die eind tye oa die Wit Israelvisie [Dave Hunt: The seduction of Christianity. – humanisme]

    Servetus is deur Calvyn vervolg oor juis hierdie aards kettery:
    1.Dat God die skepper Hom in die mens openbaar – dus kan die skepsel maar aanbid word.
    2. Ook dat die Kerk en Staat een moet wees [ Teokrasie]
    3. Die Drie-eenheid van God Seun en Heilige gees is veelgodery.

    Soos elders genoem staan ons volkie nou uiteindelik voor die finale keuse: Of die brandende Baal kultus van die verlede of ewig lewende Christus van die toekoms.

    1. Dankie jan

      “Ons eie Naspers Baalpriester Dottor Abel Pienaar trek die Boedisme so bietjie voor tussen al sy veelvuldige diy drekgodjies..”

      Jy slaan die “Naspers Baalpriester”-spyker op sy kop. Abel Pienaar is beslis ‘n dwaalleeraar.

Maak 'n opvolg-bydrae